Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57245 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek was gisteraand by 'n… Lag 'n slag Johann L -2 minutes ago
😂😂

 
Lag 'n slag Johann L -2 minutes ago
Len... Verjaardae Chris Boucher -6 minutes ago
Gegroet hier vanaf Eiland… Julie 2019 - Koffiekroeg Chris Boucher -13 minutes ago
Julle moet dit geniet Wessel… Manyane Pilansberg Voortrekker -49 minutes ago
Beteken dit dat ek nie meer… WilSur se Braai en/of Buite… leeu -1 hour ago
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -1 hour ago

Ansie se braaibroodjies - Noddy X5

Centurion
Submitted by Voortrekker on Sun, 05/11/2017 - 11:29
Forums

braaibroodjies

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 05/11/2017 - 16:26

Dis mos nou braaivleis se konings-bykos daardie !  Ek is dalk outyds, maar ek hou net nie daarvan om dit soet te maak nie.  Uie en tamaties is mos groente en groente verdien sout en peper, behalwe miskien soet-patats.

Sover ek weet is braaibroodjies mos 'n Kaapse gebruik terwyl pap en smoorsous eintlik Transvalers se keuse is.  Maar hier by ons in die Kaap is soveel gebore (amper sê ek "gebroke") Transvalers en netso is daar in Gauteng baie Kapenaars dat 'n mens eintlik nie meer hierdie lyn duidelik kan trek nie.

Term