Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

60709 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie môre almal,

Terug op…
Oktober 2019 Koffiekroeg Dusty -38 minutes ago
Mooi Gespeel Bokke.   Daai… Kampforum SuperBru Voortrekker -8 hours ago
Anton, bly julle het dit… Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -8 hours ago
Ek het, soos nog altyd weer… Reiskombers (travel blanket) Johann L -8 hours ago
Baie Welkom Cobus Uys!  Welkom Voortrekker -8 hours ago
Naandsê!     Ek en Anton jnr… Oktober 2019 Koffiekroeg Voortrekker -8 hours ago
Dankie Shaun, ek hou nogal… De Voetpadkloof Oktober 2019 Johann L -9 hours ago

Vrek lekker Uiering

Submitted by Admin on Sun, 26/11/2017 - 05:46
Forums

Uie

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 26/11/2017 - 21:06

Ek is juis so lief vir uie, gaan die een probeer, dankie vir die deel.

Laat my terug dink aan kort na ons wittebrood, so 38 jaar terug.

Ek is baie lief vir groente tuin maak en plant vir my so klomp Texas Grano uie. Dit is 'n baie groot ui, een aand maak ek vir ons uie ringe, daai nag staan ek op en gaan maak ekstra vensters en deure oop. My vrou sê toe vir my, "dit was die laaste keer dat jy so klomp uie op eet, nooit weer nie"?

Nou ja, nou sit ek maar eers die uie in kook water vir so tien minute.

Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 06/12/2017 - 06:11

Ek het ook die resep probeer die naweek en hy was baie lekker.

Het net een groot uie gebruik as proef en uie laat week vir meer as 6 ure. 

Het besig geraak, die rede vir die 6 ure.

Kan dit regtig aanbeveel