Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

56847 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek het seker 10 binne ligte… Karavaan binne ligte Harry Du Randt -10 minutes ago
Kleur..... Karavaan binne ligte Len Loader -19 minutes ago
Dankie..... Karavaan binne ligte Len Loader -21 minutes ago
Hoe het..... Ons eerste besoek aan Punda Len Loader -36 minutes ago
En wat.... My liedjie oor die laeveld Len Loader -46 minutes ago
Antie, sterkte daar vir oom… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -2 hours ago
Nice 👍Stuur dit vir Nodfy… My liedjie oor die laeveld Willem Brits -2 hours ago

Daai swart platboom of nr 3 pot

Secunda
Submitted by Sleep nou on Fri, 08/12/2017 - 18:19
Forums

As jy jou platboom pot of nr 3 pot klaar skoon gemaak het na kosmaak pak hom uit met koerant in die binne kant dit help om roes te keer. Om jou sout droog te hou as jy lank kamp by see gooi paar rys korrels in sout pot dit help dat sout droog bly

Port Elizabeth

Antie

Sat, 09/12/2017 - 07:33

Kyk, die rys mag dalk die suiker droog hou maar suiker met rys in, sit my skoon af.  Jy kry dit dikwels in restaurante.   Dit lyk nie vir my skoon nie, ek weet nie of van hulle dalk bruin rys gebruik nie.laugh   Of dalk is ek net vol s#$@^!   (strooi).

Ons bêre ook altyd die pot met die koerantpapier in, dit help definitief.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 09/12/2017 - 12:43

Haha Lyk my julle lees nie mooi nie, Shaun praat van sout.

Om jou sout droog te hou as jy lank kamp by see gooi paar rys korrels in sout pot dit help dat sout droog bly
Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 09/12/2017 - 16:13

Haha, Freda, ons almal kry sulke "dowwe" oomblikkies?

Ons gebruik growwe woestyn sout in 'n meuletjie, baie lekker. Dit word nie klam nie nie, en bevat geen iodine nie.

Secunda

Sleep nou

Sat, 09/12/2017 - 18:04

Anton om pot lekke in te loop soos jy noem platboom drie poot gooi ek so 3 geraspe uie in 2 aartappels in blokkies gesny kook so vir n uur gooi water en gemors uit pot was hom met sunlight walla werk soos n bom

Jozie

It'l Dodat

Mon, 11/12/2017 - 09:44

Omgekeerde deksel maak die beste boerewors braaipan ooit

Die sousies bly inne deksel en die wors is lekker sappig. Word nie geskeu deur die kole.....

Klaar wors gedoen dan donner jy so grof op-gesnyde uir in tot sag dan so snytjie brood inni sous... and a chuckle of peri-peri spice..........

man .......... DIS DIE LEKKKKKKKER SOUS...

Jozie

It'l Dodat

Mon, 11/12/2017 - 15:13

Ek gebruik net plat-pot omrede, die drie poot pot vat nogal's baaie pak-plek...

Wat ek wel het is een van daai opvou-drie been staanders wat Alko maak. Dit verander so plat pot in n driepoot pot, as jy op hout dan braai.

As jy daai staander oopmaak en een sy neersit is dit een hoogte en as jy dit om-keer is dit of hoe of lae as die anderkant. (Nogal handig daai twee verskillende hoogte, en nie almal weet daarvan)....

Ek gebruik daai staander met die om-gedopte deksel vanni Nr. 12 pot.....