Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

50684 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kaapse paaie Paas naweek kamp wessels -1 hour ago
Stene en plankies Ongelyk kampplek wessels -1 hour ago
Nou wat nou... Paas naweek kamp Lapskag -1 hour ago
Sien nuwe penta by goefy… Jurgens Ci- DIE WAARHEID ski -1 hour ago
Dinokeng Willem by Dinokeng Resort wessels -1 hour ago
Dinokeng Resort Willem by Dinokeng Resort Willem Brits -2 hours ago
Julle moet dit geniet!!! Namibië en Botswana Toer HennieBo -2 hours ago

Alva Camping Geyser

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on Fri, 19/01/2018 - 13:51

Ek is opsoek na 'n Alva Gas Camping Geyser

Centurion

Voortrekker

Fri, 19/01/2018 - 14:41

Ek dink Fransie, onaktiewe lid hier, het so 'alva geyser aangeskaf laas jaar en is baie beindruk met hom.

Daar is seker 'n paar tipes / kapasiteite op die mark?

(ek soek ook een, kleintjie, vir die skottelgoed ens.)

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 19/01/2018 - 16:02

Net toe Alva Gas begin het het ek die eienaar ontmoet daar by sy shop, maar met die tyd het hulle so groot geraak ek het hom heel gemis.  Heelwat goed destyds Saterdae by hom gekoop Kontant.

Centurion

Voortrekker

Fri, 19/01/2018 - 17:13

Alva

Fransie se Alva wat by gebruik vir kamp, bierbo op sy Transporter se uit trek kombuis. En hy gebruik hom ook blykbaar elke dag by die huis. 

Centurion

Voortrekker

Fri, 19/01/2018 - 17:19

Fransie: " Ek het net 2 goed ge modify. Ek het n kraan op die input gesit en n tuinslang nippel gedraai vir die suit waar jy die stort kop op koppel. Hy kom met so dom knippie wat baie vinag breek. Ek ding ek het R3000 rand betaal by campworld maar kon hom goedkooper kry op ander plekke later."