Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Bosveld Oase

Algemene inligting

Resensies

Secunda

Sleep nou

Mon, 05/11/2018 - 13:42

Op n plaas gelee mooi oord nice supertupe en swembad lekke visvang puik staan plekke op dik gras puik security baie mooi badkamers ook kafee op oord was 4 jaar terug daar Oord net oop naweeke en vakansies vir my is kamp prys aan die hoe kant

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
7 uit 10
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Primrose

Allie

Sat, 01/12/2018 - 13:23

Ek kan Bosveld Oase aanbeveel. Ideale plek om die jong span te leer van visvang. Ha, Ha die visse vang hulself sommer . Ja, die pryse is so n bietjie aan die stewige kant, maar ablusie blokke  is altyd skoon, grasperke is altyd netjies  en skoon met lowergroen grasperke.  Moet jou net nie verwar met die musiek nie. Iewers in die verte is daar n “disco” en as die wind reg waai dan klink dit asof iemand in die kamp musiek lawaai maak. Ek dink die sekuriteit is baie goed.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Gras
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Ja
Vir kinders?
Slegs speelpark