Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Klein Paradys

geen inligting

troeteldiere ?   winkel ?
warmwater swembad ?   Restaurant / wegneem etes ?
visvang ?   permanent kamp ?

aankoms:            vertrek:

Resensies

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 09/09/2019 - 11:02

Ons het die naweek 'n verjaarsdag kamp by gewoon.

Die staanplekke agter teen die draad is die beste vir dubbel as woonwa aangesien jy gelyk met die pad is, die ander staanplekke is nie geskik vir my lae lang woonwa nie want die agterste "steadies" ploeg in die mooi grasperke.

Die plaveisel blokke is ook net groot genoeg vir die Rally.

Die gras is pragtig en daar is redelik koelte.

Daar is wel toegang vir die dag besoekers maar is aan die anderkant van die woonwa park.

Dit is natuurlik 'n visserman se droom kamp plek.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
06/09/19 - 08/09/19
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Verskeidenheid tipe staanplekke
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Ja
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
5uit 5
Vir kinders?
Baie fasiliteite
Secunda

Sleep nou

Thu, 12/09/2019 - 07:12

Did ook n oord wat ek al jare se nou lang naweek kom ons gaan maar dit bly net by praat daar word baie lof van Klein paradys gepraat ek weet vakansie dae is hulle wel duur