Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Sondela

Algemene Inligting

Resensies

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 15/08/2019 - 17:55

Jy kry 'n verwelkoming drankie met aankoms asook 'n sak ys, hout en 'n wild rut wat jy moet bespreek.  Ons het darem so klompie diere gesien.

Dit was 'n langnaweek en tog was die oord nie so vol nie.  Weens winter was die gras redelik droog en die mense dink nie aan die stof as hulle te lui is om te loop nie.

Al wat ek nie van hou nie is die uitry roete wat redelik lank en stowerig is, daar is wel by die hek mense wat jou kar en karavaan sal afspuit en buite was (gratis) maar die draai met die Exclusive was te kort.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
8-11 Augustus 2019
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Verskeidenheid tipe staanplekke
Swembaddens?
Warm en Koue Swembaddens
Winkel?
Winkel en restaurant
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
4uit 5
4x4 attraksies
4X4 baan
Vir kinders?
Baie fasiliteite