Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus

Camdeboo National Park

Algemene inligting

Resensies

Brits

Wessel Strydom

Wed, 29/05/2024 - 07:21

Sien asb my detail kommentaar onder Strydom se SANPARKE  toer. Beskou die plek as 'n oorslaap kamp, en nie as 'n wildtuin nie.

Beveel jy hierdie plek aan?
Nee
My Gradering
7 uit 10
Kamp Datum
Mei 2024
Koste
~ R232/nag vir 2 persone
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja drinkbaar
Staanplekke?
Gruis
Ablusies
4uit 5
Sekuriteit
4uit 5
4x4 attraksies
4X4 roetes
Vir kinders?
Geen fasiliteite
rolstoelvriendelik
Ja