Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57240 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beteken dit dat ek nie meer… WilSur se Braai en/of Buite… leeu -11 minutes ago
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -32 minutes ago
Baie Geluk oom Len!   Verjaardae Voortrekker -34 minutes ago
Wind ... Lag 'n slag Willem Brits -45 minutes ago
Tentco Coolers ... Koelhouers Willem Brits -56 minutes ago
baie beter as die ou Coleman… Koelhouers Voortrekker -1 hour ago
Baid geluk Len, mag dit jaar… Verjaardae Johann L -1 hour ago

Taai Hoender vlerkies

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Sun, 18/03/2018 - 06:28
Forums

Taai hoender vlerkies

Taai hoender vlerkies

Secunda

Sleep nou

Sun, 18/03/2018 - 06:57

Die resep sal loop soos stroop Noddy jy kan n resepte boek al bymekaar maak met aldie lekke resepte

Julle is seker nie ernstig nie.

IEMAND gaan beslis short kom as ek 16 vlerkiekies met nog 5 mense moet deel.

Hulle kan DALK elkeen 2 kry om darem IETSIE vir my oor te los. HeHe

Pretoria

Noddy

Wed, 21/03/2018 - 06:25

ja ja.

Die 16 mense is soos ek die resep ontvang het.

Hulle seker nie bedoel "Onse mense" nie

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 29/07/2018 - 14:20

Ek het het nie geweet wat "gesoteer" beteken nie, toe ek die hoender inpak, vra my vrou, "gaan jy nie die uie soteer nie?" Steeds baie lekker gewees.