Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -22 minutes ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -41 minutes ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -42 minutes ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -1 hour ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -1 hour ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -1 hour ago

GROOT LUGSKOU

PRETORIA
Submitted by Leeutemmer on Sat, 21/04/2018 - 21:57
Forums

Vir julle wat nie gaan kamp Saterdag die 5de Mei 2018. Groot lugskou AFB Swartkop. R80 `n kaartjie. Kinders onder 16 gratis. Hekke open 7vm.

Groete

Willie

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 22/04/2018 - 14:11

Verskoon my tog asseblief by dié geleentheid want op 5 Mei is ek iewers tussen Pretoria en Phalaborwa oppad Wildtuin toe.  Ek glo julle sal verstaan.

Port Elizabeth

Antie

Sun, 22/04/2018 - 16:40

Leeutemmer, wens ek kon dit bywoon.  Bietjie ver vir ons.   Die wat dit gaan bywoon, kyk sommer vir my part ook.

OK, Len, ons verstaan.  JY GAAN WILDTUIN TOE.  Ons is klaar jaloers.  Nog net 7 slapies of hoe?  

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 22/04/2018 - 18:26

Len, jy sal hierdie verskoon word, maar dit is die laaste, soos dit is, mis jy ook die Kampforum se saamtrek by Kokariba / kokorot. Warren, see hou you confuse me.

Port Elizabeth

Antie

Mon, 23/04/2018 - 14:54

Willie, ek wens ek kon.crying    Ons sal seker (hopelik) eers na die winter by 'n kampery uitkom.  Jy sien mos ek praat nie eers oor kamp op die oomblik nie, ek is te suur!

PRETORIA

Leeutemmer

Tue, 24/04/2018 - 09:01

Dit word mos nou koud hier by ons. Geniet dit en julle moet mooi ry.smiley

Waar my wa staan

Arie

Tue, 24/04/2018 - 11:12

Kyk hierdie ou man is vol Nederlandse bloed, maar die is nou al so verdun met die Red Hart, laat ek vrek van die koue!!

Sou graag daar wou wees, hou van lugskoue, maar helaas is bietjie ver om te ry?

Pretoria

leeu

Thu, 03/05/2018 - 13:57

Hi Voortrekker, ons gaan ook daar wees, my lief werk by die Lugmag, dis amper verpligtend vir haar om by te woon. Daar gaan seker baie toeskouers wees.