Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57143 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Karoo heel balm is net die… Stof tot nadenke neef Herman -19 minutes ago
Beslis moeite werd en is nie… WilSur se 2011 Exclusive Krag… Noel -24 minutes ago
Ek het nie veel hoop nie,… Kampforum SuperBru Mona -25 minutes ago
Ingrams Kamfer Room Stof tot nadenke Johan K -27 minutes ago
As ek n week lank plakkies… Stof tot nadenke Noel -28 minutes ago
Goeie middag maters. Ek is… Julie 2019 - Koffiekroeg Noel -47 minutes ago
Danie, is saam met jou bly… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -47 minutes ago
Ek moet bieg die nuwe… Kampforum SuperBru Groot G -1 hour ago

Ansie se Outydse Kerriesosaties

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Sat, 28/04/2018 - 21:29
Forums

Kerriesosaties

Kerriesosaties

Port Elizabeth

Antie

Sun, 29/04/2018 - 05:00

Dit is nou 'n lekker resep vir die kerriesous!   Fyngedrukte appelkose, nog nie daarvan gehoor nie.  As jy nou lam skouertjops vat en dit in die sous laat lê, gaan so tjoppie darem self lekker smaak. Veral in die winter, saam met pap en sommer nog van daai sous oor die pap ook.   Dankie Noddy!