Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

48714 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek het verstaan dat Jurgens… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Johann L -4 hours ago
Dankie Johan. Nou sukkel ek… Huiskrag tydens beurtkrag HennieBo -4 hours ago
Wat Imperial se skuld… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -4 hours ago
Dis regtig........................ Jurgens Ci- DIE WAARHEID Len Loader -4 hours ago
Hi Hennie Huiskrag tydens beurtkrag Johan K -5 hours ago
Ek het gedink om ek en my… Huiskrag tydens beurtkrag Johann L -6 hours ago
Wildehont, ek het 4 x 300… Huiskrag tydens beurtkrag Johann L -6 hours ago

Forum lekker besig?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sun, 29/04/2018 - 07:55
Forums

Weet nie of ek my verbeel, maar die forum lyk my in die laaste ruk lekker besig, heelwat besiger as in die verlede?

Gereeld meer as 10 mense aanlyn, en dan gesels almal 'n hond uit 'n bos.

As ek ingaan is daar gewoonlik so 10 of meer nuwe "postings" - lekker man lekker!

Port Elizabeth

Antie

Sun, 29/04/2018 - 08:34

Jy verbeel jou nie Arie, dit is so.   En daar is by tye heelwat vreemde name aanlyn, ek wens hulle wil bietjie saam gesels.  Selfs die naweke raak meer bedrywig.

Port Elizabeth

Antie

Sun, 29/04/2018 - 09:20

Gesie, hoe het ek dit dan nou met jou?   Jy vat dan gewoonlik my kant.surprise   Of verbeel ek my dit nou? laugh   Jy moet wandel op die regte paaie, Gesie.   Selfs spoke is nie oral veilig nie....

 

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 29/04/2018 - 09:29

Aai tante Freda, dit is tough daar buite. As tannie nou gaan aanhou met die, gaan ek die forum admin vra om tannie te bel en n uur lank 'n omsamehangende gesprek met tannie te he sodat tannie tot sinne kan kom. ????????

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 29/04/2018 - 10:40

Geesie, weet nie of ek dit iewers op die besige forum al gesê het nie.

Dankie vir die zip's.  Ek het die naweek tyd en kon toe hulle verander om te werk.  Nou kan ek volgende week die windskerm maak van een van die Gazibo se kante om aan die karavaan se Rally sal vas zip.

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 29/04/2018 - 10:49

Oom Wilsur het baie mooi dankie gese op die emails, dit n grote plesier. Oom Voorrie dankie vir jou forum wat sulke lekker goed moontlik maak.

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 29/04/2018 - 10:52

Oh my word, Levinia feeks is oppad, laat ek die hond in die wendy huis toemaak, matewis kat gaan nie daai jack russel se nonsens vat. Aai tog, familie kan mens nie kies nie. ??

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 30/04/2018 - 17:29

Wonder so vandag na ek oor die naweek met 'n klomp hier gesels het.  Kan ons nie 'n besigheids kaartie maak sodat ons dit vir ander kampers kan wys nie ?  Iets soos:

Sluit aan en gesels lekker saam met ander kampers hy www.Kampforum.co.za.

Met ons forum wapen as agtergrond ?

Meyerton

Segekok

Mon, 30/04/2018 - 18:02

Ek kan julle sê wat dit sal kos........ R00.00. Ek sal dit reel so in volgende week. Sal n voorbeeld maak as n n kans kry. 

 

Kan dan vir almal by die Kokoriba gee dat hulle het indien nodig

Jaaa stem Vorrie is nice van Deon om die kaartjies te druk gratis en dan te versprei . Wat nou van ons ouens wat in die Engelse landskap woon dalkies pos . Kan ons so plakker  ook dalk kry wat jy agter op die Karvaan se venster kan plak .