Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58427 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
3 watt LED Baterye en dinge wessels -1 hour ago
Stoffel, netjies en praktiesđź‘Ť Baterye en dinge Johann L -2 hours ago
Ek het sommer rond gespeel… Baterye en dinge Johann L -2 hours ago
Stem saam met Willem, daai… 210 lt Model BS213 Bauer… Johann L -2 hours ago
Ek het n "smart charger" op… Baterye en dinge Harry Du Randt -2 hours ago
Dit is soos wat dit lyk… Baterye en dinge Dusty -3 hours ago
Ek het weer my eie volt… Baterye en dinge Dusty -3 hours ago

Richtersveld WOW

Secunda
Submitted by Sleep nou on Tue, 01/05/2018 - 06:26
Forums
  • More julle ek het gister die Weg agter paaie gekyk waar daar getoer word innie Richtersveld en al wat ek kan se is wow dis hoekom ek van bos, sand,en berge van hou verseker een van die mooiste plekke in ons land wat n mooi plek. Ek het WEG uitgawe 163 by spar raak geloop en ja n groot gedeelde word gewy aan die Richtersveld. Wie was al daar deel bietjie jou ondervinding asb
Waar my wa staan

Arie

Fri, 04/05/2018 - 13:15

Sleepnou, julle sal nooit spyr wees as julle die Richtersveld nasionale park besoek nie, bly sommer vir twee weke daar, die "niks" daar is pragtig, die absolute stilte, dia nag se sterre, jy sien seker dubbel soveel as naby 'n stad.

Net so bietjie useless info, die Rictersveld is een van die enigste twee berg woestyne in die wereld, dit is berg op berg en ongelooflik mooi!!

Jammer hulle het die plek ook al begin komersieel maak, daar is nou selfs al toilette by die een kamp!!?? Die jare wat ons gereeld gegaan het [om jou siel net weer skoon te maak] was daar NIKS! Jy het met 'n graaf toilet toe gegaan, die papier, en dan natuurlik [baie belangrik] die papier wat jy gebruik verbrand. Jy begrawe net die menslike afval NIE die papier nie.

Ons moes alles, van water tot brandhout self inry en natuurlik AL jou vuilgoed weer saam uit ry, mens begrawe NIE blikke, glas en sulke goed nie, jy neem dit saam met jou terug!

Almal het altyd gewaarsku dat jy moet ten minste twee spaarbande saam neem? Ek het in al die jare daar nog nooit 'n papwiel gekry nie. Die ouens kry papwiele want hul blaas hul bande af na 1.8 bar, dan sny die "shale" die side walls stukend, ken jou voertuig, weet wat jy self kan doen - dan is dit nie nodig om daar enigsins bande af te blaas nie.

Gaan en geniet dit voluit!!

Centurion

Voortrekker

Sun, 06/05/2018 - 07:05

Hallo Noel.  Praat julle vingertaal? Hier is nog 2 dowe paartjies op kampforum.  Hulle was saam by ons Mabalingwe saamtrek en gaan ook weer saam Kokoriba toe einde van die maand.  Dink hulle bring nog 'n paartjie saam dan sal dit 3 wees smiley

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 06/05/2018 - 08:41

Hi Noel, ek het self ook net 30% gehoor, maar weier om gehoor apparate te dra, daai geraas disoreenteur my en ek wil maller word as wat ek reeds is?.

Voor ek met pensioen gegaan het, het ek dit wel by die werk gedra, maar net om nie my kolegas te frustreur nie. Nou lĂŞ dit al drie jaar in hul houertjie en vrot?

Ek sit dit net aan as ons kerk toe gaan!

Hi Johan. Dit is n groot aanpassing vir horende persone wat doof geword het. Meeste dink dit bring dieselfde klank soos die horende. Onthou gehoorapparate is elektriese of elektroniese klank. Ek is doof gebore en ken nie die gehoor van horende nie.

Secunda

Sleep nou

Thu, 07/06/2018 - 05:11

Julle op die rakke is daar nou n Weg Namibie uitgawe met so baie inligting vir all vir n nuutjie soos ek koop hom gerus dit maak jou beplanning net soveel makliker vrede