Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57208 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie môre almal hier op die… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -8 minutes ago
Baie Welkom Ermiena, Kaptein… Welkom Voortrekker -9 hours ago
Ok maar goet was nie ń Ford… Ford is en bly maar die beste! Arie -10 hours ago
Speen salf ... Stof tot nadenke Willem Brits -11 hours ago
Wessel ... WilSur se "tips" Willem Brits -11 hours ago
Harry Ford is en bly maar die beste! Frikadel -11 hours ago
Middag almal Julie 2019 - Koffiekroeg Sleep nou -13 hours ago

Nou wil ekkies weer caravaan koop

Jozie
Submitted by It'l Dodat on Fri, 01/06/2018 - 10:39
Forums

Had to go to Ardendorf in Krugersdorp to get some sand-blasting sand...

So I had to mos go past and turn around

So the turn-around gap in the island is.............................Well as jy bietjie stougat is, at Charisma caravans.... Derrik & his wife Tikkie

Dey's got such a nice Gypsey 2 there.......

And an old Jurgens 600

And a Wilk topaz...............

Whahahaaaahhhwhwhwwwa......

 

Port Elizabeth

Antie

Fri, 01/06/2018 - 11:14

Warren, there will be another hail storm if you buy a caravan!  You will probably still pitch your tents all around it, just to make you feel really at home.laugh

Jozie

It'l Dodat

Fri, 01/06/2018 - 11:39

If we like something ja like a caravan why not spoil your self Warrencheeky

More sleep.....

Ek moet versigtig werk met die geltjies.... Skoondogter maak die kos... As my seun dink ek onslae raak vanni erf-geld..........

Eks vrek bang dat ek Rattex n rol gaan speel.....surprise

Dagse Tante F

Jaaa eks n tent man maar soos ek nou-die-dag gepos, nyg ek vreeslik so nou en dan terug na n wa.....

Jozie

It'l Dodat

Fri, 01/06/2018 - 12:06

Soos ek nou terug ry werk to, ry ek verby Kennis motorhomes, en daar staan die nuwe Gipsey Lite....

Nou wil ek nie snaaks wees... Daai ding kos hier om en by R170 000 .00

Die ou Gypsey 2 wat ek by Charisma gesien is hier R30 00.00

daar's absolute geen twyfel watter wa is die beste.....

Neee wat daai "lite" is net klom stront....

Jozie

It'l Dodat

Fri, 01/06/2018 - 12:15

Warren wil jy nou weer 'n gesinnetjie begin? smiley

Ha Ha... been there done that, bought the T shirt and re-wrote the handbook

Oooo-nee-a-a

It's bad enough with ONE darn family..........Me having to duck & dive between I'm costing to much on the other hand and I'm spending it too fast  on the other to keep myself from being "put-down" 

Vereeniging

Harry Du Randt

Sat, 02/06/2018 - 18:09

Ek het n 1975 Gypsey 2 gehad en hom verkoop vir R 8500.00 so 5 jaar terug.

Moes dit nooit gedoen het nie.

My Pa het R 2300.00 vir hom nuut betaal en ek het hom ge-erf en lank gebruik.

Gaan groot of gaan huistoe. smiley