Forums
My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
video
Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
---|---|---|
Goeie môre almal. Nuwe week… |
Februarie 2019 Koffiekroeg | Dusty -1 hour ago |
Lekker man, sien nou so uit… | SionBergh Saamtrek Feb. 2019 | Johann L -3 hours ago |
Ek geniet hierdie draad, wil… | Die mooiste staanplek | Johann L -5 hours ago |
Dankie oom Chris | Nou reën dit lekker! | GeesWatWandel -5 hours ago |
Letabarivier .... | Nou reën dit lekker! | Chris Boucher -5 hours ago |
Hehehehe oom Sarel, sal… | Lennie in die Kruger Wildtuin… | GeesWatWandel -5 hours ago |
En onthou, hierdie is Lennie… | Lennie in die Kruger Wildtuin… | Sarel Marais -6 hours ago |
My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Baie geluk!
Baie geluk!
Hier is die begin van my en…
Hier is die begin van my en Mandy se nuwe wa
Onderstel ol waterjet
So begin die aan mekaar sit…
So begin die aan mekaar sit
Die plan vir volgende paar…
Die plan vir volgende paar dae
1) Rims in vir swart powdercoat.
2) Vandag bande op getel
3) Ply vit vloer op getel
4) More ogend hak, jacks en Jockey wiel optel
As als goed gaan kan ek onderstel donderdag huisbtoe bring en klaar maak. Hout vloer opsite en begin met kante
Nice
Ski, geniet die projek.
Baie geluk, Ski. Dit lyk…
Baie geluk, Ski. Dit lyk vir my of dit 'n reuse taak is wat voorlê. Nog baie lank voor daai wiele aangesit gaan word.......
Nico geniet dit, jy KAN mos?…
Nico geniet dit, jy KAN mos?
Hou ons asb op hoogte met jou vordering veral die fotos, ek verstaan beter met 'n foto by.
Soos ek jou leer ken het…
Soos ek jou leer ken het gaan hierdie ook weer 'n PUIK produk wees.
Geluk met die "geboorte" van jul baba!!
Ek moet roer gaan des op…
Ek moet roer gaan des op verlof met die wa
N groot projek verseker. Is…
N groot projek verseker. Is daar n sketsplan erens om te beloer.
Sal later een opsit
Sal later een opsit
Kyk nuuskierig vir jou nuwe…
Kyk nuuskierig vir jou nuwe wa. Voorspoed met jou projek
Geluk Nico
Geluk Nico sodra daai wiele op is is dit n mooi wa sterkte met projek
Sit ek nou hier op my stoep,…
Sit ek nou hier op my stoep, (nes Arie?) en kry die voltooide wa in my gedagtes, liewe maggies Nico, dit lyk mooi hier in my kop.
Ek kry nie fotos gelaai…
Ek kry nie fotos gelaai vanaand nie sal weer more oggend weer probeur
Hier is fotos van vandag
Hier is fotos van vandag
Hier die plan
Hier die plan
Jinne maar julle is bedrywig…
Jinne maar julle is bedrywig en ingerig. Nico dit gaan 'n amazing wa wees.
Dit lyk amper soos 'n…
Dit lyk amper soos 'n Exclusive of hardloop my verbeelding weg met my?
Bed en badkamer op selfde…
Bed en badkamer op selfde plek maar dis waar diet stop. Wa is bietjie smaller as jurgens. Het uitgly bed oorweeg langs die badkamer maar op ou einde het die layout gewen.