Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -14 minutes ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -33 minutes ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -33 minutes ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -1 hour ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -1 hour ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -1 hour ago

Gas/12V/220V kamp uiskaste

tshwane
Submitted by johnb on Fri, 06/07/2018 - 21:05

Op my rondloop eskapades vind ek die volgende kamp uiskaste soos wat jare en jare gelede gebruik is. Kamp kaste wat werk Gas/12V/220V. ek koop toe drie aan vir my winkel en toets dit. was ek impress met die amoniak kaste. Temperatuur gemeet tot -12 grade.

 

Bekostigbaar en boonop met n 3 jaar waarborg

70 Lite vir R5000-00

90 Liter vir R5500-00

Ek het ook so verstaan van baie kampers af Voortreker!. Gaan kyk maar wat kos n 70 liter kompressor uiskas. Jy sal van jou stoel af val. Vergelyk dan en sien of jy geld kan spaar.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 07/07/2018 - 07:25

Net om die geheue weer te verfris van dié wat vergeet het : ek bly al vir 49 jaar 'n groot voorstaander van "3-way" yskaste en vrieskaste vir kampeer-doeleindes, dit wil sê amoniak/absorpsie verkoeling sisteme wat van energie voorsien word deur 220V, 12V of gas.

John, is hierdie yskaste en vrieskaste in Suid-Afrika vervaardig of is dit ingevoer en indien ingevoer, vanaf welke land ?  Kan ons asseblief fotos sien van hierdie produkte en is dit oral in Suid-Afrika beskikbaar ?