Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57241 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Julle moet dit geniet Wessel… Manyane Pilansberg Voortrekker -23 minutes ago
Beteken dit dat ek nie meer… WilSur se Braai en/of Buite… leeu -43 minutes ago
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -1 hour ago
Baie Geluk oom Len!   Verjaardae Voortrekker -1 hour ago
Wind ... Lag 'n slag Willem Brits -1 hour ago
Tentco Coolers ... Koelhouers Willem Brits -1 hour ago
baie beter as die ou Coleman… Koelhouers Voortrekker -1 hour ago

Hoenderpotjie in platboompot

Centurion
Submitted by Dusty on Sun, 05/08/2018 - 16:48
Forums

Soos Anton gevra het op die koffiedraad.

Dit is om n hoenderpot in n platboompot te maak.

Dit is maar die gewone bestandele.

Plaas eers die uie onder in die pot. Dan kom jou groente en heelbo jou hoendesvleis. Speserye en heelbo maak dit toe met foelie. 

Plaas dan die brikette om die pot, nie te veel nie en n paar bo-op die deksel. Met die uie onder, indien iets brand dan is dit die uie.

Wanneer dit gereed is sal die hoender mooi bruin wees. Soos aan my verduidelik is sal dit heerlik wees

Fochville

Lapskag

Mon, 06/08/2018 - 13:01

'n Baie interesante manier van pot maak. Kom daar enige vloeistof ook by of maak die groente die nodige vloeistof. Laat weet vir ons asseblief en dankie

Pretoria

Slowstrike

Mon, 06/08/2018 - 13:07

Dusty 

Ek het ook al so pot gemaak die enigste verskil was dat daar gebraaide bacon onder was dan die uie en groente. 

`N mengsel van room beesstert en wituiesop word bygevoeg so 15 min voordat dit opgedis word.

Groetnis

Centurion

Voortrekker

Tue, 07/08/2018 - 08:08

`N mengsel van room beesstert en wituiesop word bygevoeg so 15 min voordat dit opgedis word.

Dink klink heerlik.   Ek gaan hierdie pot bou!