TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

84747 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nice, baie nice. Dankie vir… Strydoms in Kalaghadi Johann L -1 minute ago
Dankie Koos, dit kon net… Len & Annatjie se Kruger… Johann L -3 minutes ago
Goeie môre, geniet jul dag,… Mei 2021 - Koffiekroeg… Johann L -8 minutes ago
Môre môre!  Mei 2021 - Koffiekroeg… Voortrekker -1 hour ago
Goeie môre almal.

Willie…
Mei 2021 - Koffiekroeg… Dusty -2 hours ago
Lekker Wessel Strydoms in Kalaghadi Chris Boucher -9 hours ago
Hoeveel rooiwyn .... Len & Annatjie se Kruger… Chris Boucher -9 hours ago

Kom kamp saam in Aus.

Millmerran, AUS.
Submitted byMeraai vannie Baai onTue, 14/08/2018 - 09:43
Forums

Ons lekkerste kamp is gewoonlik so 2 tot 3 weke op die strand by Inskip Point, regoor Fraser Island. Hierdie kampgronde is in die nationale park en spotgoedkoop. Naaste dorp is Rainbow Beach. Daar het ons al van die mooiste sonsondergange kon vasvang.Inskip Point. Queensland.

Millmerran, AUS.

Meraai vannie Baai

Tue, 14/08/2018 - 12:07

Dankbaar julle het ook saam geniet. Opregte waardering vir die woordspore gelaat. Ek sal more verder wys hoe die wieletjieshuise hier lyk. Heel eerste ons uitskuifkombuis wat ons vreeslik geniet wys. Opwasbak met warm en koue water, gasstoof en 'n klein uittrek yskas aan die punt. Geniet die res van julle dag en hou die blinkkant bo hoor :)

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 14/08/2018 - 15:47

WOW Raaitjie, dit is asemrowend mooi, dankie dat jy dit hier kom deel met ons, ons wag vir julle opvolg fotos.

Liefde groete vir jou en Outop.