TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

64086 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
kampsaamtrek Wes kaap saamtrek. stoney -4 minutes ago
Baie welkom aan die nuwe… Welkom Johann L -34 minutes ago
Augrabies My spaarwiel is daar gesteel. Johann Fouche -42 minutes ago
Welkom Barry!  Welkom Voortrekker -48 minutes ago
Frik, ken net van oom… Shocks! Johann L -1 hour ago
Dankie Anton, die… Wes kaap saamtrek. Johann L -1 hour ago
Daar is seker nog een ryding… Diesel vs petrol neef Herman -1 hour ago

Satara se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Wed, 05/04/2017 - 13:44
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Satara web-cam.

Satara

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 26/09/2017 - 20:02

Ja Willem, gewoonlik by Satara se drinkgat is dit net enkel olifante wat kom drink.

Dankie !

Secunda

Sleep nou

Tue, 20/03/2018 - 10:36

Bly maar mooi Johann ek en Berdien moet weer een tyd innie wiltuin gaan draai dalk maar dalk sien ek n wildehond in lewende lywe nog nooit vooreg gehad nie

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 10/04/2018 - 15:18

Ek kan nie onthou dat ek al ooit Satara so mooi grasgroen en papnat in Aprilmaand gesien het nie.

Volgende maand hierdie tyd is ek daar in hierdie lushof !

.