Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57208 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie môre almal hier op die… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -29 minutes ago
Baie Welkom Ermiena, Kaptein… Welkom Voortrekker -10 hours ago
Ok maar goet was nie ń Ford… Ford is en bly maar die beste! Arie -11 hours ago
Speen salf ... Stof tot nadenke Willem Brits -12 hours ago
Wessel ... WilSur se "tips" Willem Brits -12 hours ago
Harry Ford is en bly maar die beste! Frikadel -12 hours ago
Middag almal Julie 2019 - Koffiekroeg Sleep nou -13 hours ago

Spesery Ui en doopsous

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Mon, 27/08/2018 - 19:48
Forums

Spesery ui en doopsous

Spesery ui en doopsous

Meyerton

Segekok

Tue, 28/08/2018 - 05:06

Lyk heerlik.

Hier is n vinnige doop sous wat hier lekker gaan werk...

250 ml room

Pakkie wit uie sop.

 

Maak so lekker opgehoopte teelepel sop poeier met klein bietjie room aan tot n paste. Verhit die oorblywende room tot net voor kookpunt. Roer die sop paste daarby in. Hou aan roer tot die sous verdik... 

Die hoeveelheid sop poeier bebaal hoe dik die sous gaan wees. 

Millmerran, AUS.

Meraai vannie Baai

Tue, 28/08/2018 - 05:32

Self lief vir doopsous is my oe altyd gesper as ek 'n nuwe smaak raaklees. Dankie baie Segekok, gaan hom probeer met die room. Ons maak een ook met 'n pakkie bruin uie sop en suurroom. Net so lekker afwisseling. Jy gooi net die soppoeier by en roer, proe en gooi tot jy tevrede is met die resultaat. Ek het ook al suurroom en sweet chilly sous gemeng vir 'n doopsous. Net so lekker.

Port Elizabeth

Antie

Wed, 29/08/2018 - 10:32

Dit lyk nou na 'n lekker snack.   Om dit in een stuk te hou, is seker nie so maklik nie.  Maar al breek dit ook bietjie uitmekaar, sal nog steeds lekker smaak.   My ma het altyd gesê, as 'n dis nie so mooi uitgekom het nie, jou maag weet nie hoe dit gelyk het nie.smiley