Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

50684 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kaapse paaie Paas naweek kamp wessels -1 hour ago
Stene en plankies Ongelyk kampplek wessels -1 hour ago
Nou wat nou... Paas naweek kamp Lapskag -1 hour ago
Sien nuwe penta by goefy… Jurgens Ci- DIE WAARHEID ski -1 hour ago
Dinokeng Willem by Dinokeng Resort wessels -1 hour ago
Dinokeng Resort Willem by Dinokeng Resort Willem Brits -2 hours ago
Julle moet dit geniet!!! Namibië en Botswana Toer HennieBo -2 hours ago

Aluminiumraam karavaanvensters

Wierda Park, Centuri
Submitted by chrisbeachbum on Tue, 04/09/2018 - 21:07
Forums

Ek het 'n klompie aluminiumraam karavaanvensters te koop, alles gebruikte items, maar in goeie toestand (Ski kan daarvan getuig).

930 x 570 Regterkant 2 van, linkerkant 1 van.

.

1030 x 930 Regterkant, een van.

1030x 930 linkerkant, een van.

Wierda Park, Centuri

chrisbeachbum

Tue, 04/09/2018 - 21:39

Aluminiumraam karavaanvensters.
780 x 930 Linkerkant, een van.
​Aluminiumraam Karavaanvensters
1350 x 650 Regterkant, een van.
​  .  ​
930 x 730 Linkerkant, een van.
.
830 X 650 Linkerkant, een van.
.
930 x 580 Regterkant, 3 van met gaasvensters en 2 Linkerkant, met gaasvensters.

 

Wierda Park, Centuri

chrisbeachbum

Wed, 05/09/2018 - 10:14

Sjoe..., baie gaaf van Anton gewees om vanmore by my te kom kuier om my te wys hoe werk hierdie veelvuldige foto oplaai proses.

Groot waardering, Anton.

Arie...., ek bly maar eerder weg hier, want julle praat te veel tjol vir my, hehe..! Jy weet mos ek is die stil, innige, op-my-plek soort outjie.

Dankie Ski, ek sien jou wa vorder mooi.

Goedgaat.

Wierda Park, Centuri

chrisbeachbum

Wed, 05/09/2018 - 10:41

Laasweek die voorhakertjie gaan kyk, nadat die bakgedeelte gebou is en die 5de wiel koppeling aangebring is. Sal dit binnekort gaan haal nadat die "colour correction" gedoen is, die oranje glimstrepe op die kante en al die ligte opgekoppel is.

Na dese met daar meer kosmetiese regstellings gemaak word - "wind deflector" bo-op die dak en agter die "cab" gedeelte moet fabriseer word, nuwe binnematte, ens. Soek ook na 'n plek wat daai klein "aircons" bo-op die dak kan installeer.

Wierda Park, Centuri

chrisbeachbum

Sun, 09/09/2018 - 09:16

Dit gaan nog 'n hele rukkie vat, Harry.

Ons is nou eers besig met die final onderstel tekeninge en ons behoort dit so binne 'n week of twee klaar te hê. 

Maar voordat ons kan begin bou daarmee, moet ons eers die "air brake" as bestel, wat tipies 2 weke neem om af te lewer en wat terloops R35 000. kos. Net om jou 'n aanduiding te gee van wat nog ter sprake is net vir hierdie spesiefieke as, is dat dit 'n verdere R15 000 gaan kos vir die agente om dit op te koppel, met die voorhakertjie se kompressorgedeelte te integreer en finaal te sertifiseer.

Vir die ander as gaan ek 'n gewone Burquip as gebruik.

Maar laat ons eers by daai punt kom voordat mens verder kan beplan.

Mooiloop.