TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61925 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morne Desember 2019 Planne. Willem Brits -2 hours ago
Conradb Caravan Movers Willem Brits -2 hours ago
Andersins ook bekend as 'n … Verkeerde Raad Grootwind -2 hours ago
Baie welkom... Desember 2019 Planne. Len Loader -3 hours ago
Eiland Spa 2019 Desember Desember 2019 Planne. Morne -4 hours ago
Sleep nou, Baie dankie vir… Caravan Movers Conradb -5 hours ago
Hi Willem Brits, 

Baie…
Caravan Movers Conradb -5 hours ago

Reën..............

Die wapad.
Submitted by Koos Mol on Thu, 04/10/2018 - 07:59
Forums

 

Die reëntjie val in Skukuza. Ons vertrou dis die begin van 'n goeie somer met goeie reën.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 04/10/2018 - 09:50

Koos, fantastiese nuus want ek verstaan dis maar redelik droog in die suide van die Wildtuin terwyl die hitte die afgelope klompie dae daar maar kwaai was.  Gelukkig begin die somerreëns nou maar eers.

Hier by ons lyk dit of die reën vir eers weg is  -  geen reën-voorspelling vir die volgende twee weke nie.

Waar my wa staan

Arie

Thu, 04/10/2018 - 10:14

Anton, blykbaar laas Vrydag lekker gereen in Bela, ons het net 'n moewiese wind en 'n paar druppels gekry?

Laasnag ook weer 'n stormwind en net so 10 druppels water.

Maar die bosveld reen kom mos maar altyd op oom Paul se verjaarsdag, 10 Okt?

Die wapad.

Koos Mol

Thu, 04/10/2018 - 10:33

Len. Dele van die park is baie dor, lyk soos 'n maanlandskap. Jy kan op plekke so 2 na 300 meter in die bosse in sien. Ek glo die plek gaan na 'n paar goeie buie weer soos 'n paradys lyk. Dinsdag het die kwik by die lughawe op 41,2 gedraai.

Ongeag die hitte en droogte bly die park die plek om te wees.

 

 

Secunda

Sleep nou

Thu, 04/10/2018 - 10:48

Koos , Len by Letaba ook maar droog maar my ma se hulle ruk terug so 5 mm reen gehad ja daai wereld kort goeie reen

Centurion

Voortrekker

Tue, 11/12/2018 - 06:16

Ek hoor daar het darem bietjie water geval in Warmbad die laaste 2 dae. 

Toe ek laas week in Inhambane was in Mosambiek het die plaaslik inwoners gesê hulle verwag weer 'n sikloon komende jaar en vrees vir baie water en groot skade. 

Secunda

Sleep nou

Mon, 30/09/2019 - 02:26

Sien dit reen lekke in deel vannie oos/wes kaap hoop ook noord kaap , laeveld en waar dit droog is kry ons goed reen die jaar

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 30/09/2019 - 16:14

Sie dit het goef geval daar.

.

Daar by die Antie se staanplek Dibiki

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 30/09/2019 - 18:55

Het ook so gefink, hier is vandag op fb.

Vele hande maak ligte werk. Nou kan mens nie glo dat dit gister soos 'n dam gelyk het nie ! Net biki modder oor.

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 14/10/2019 - 08:01

Het die eerste 3mm somer reën vanoggend uitgegooi yes

Die 10 Oktober is verby en nou kan dit maar reën.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 27/10/2019 - 18:52

Ek het vir Oktober nog net 5.5mm hier by my gemeet.  Noddy het 13mm gemeet fandag en ek net 2.5mm en hy is net 'n klip-gooi van jy af.