Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

50684 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kaapse paaie Paas naweek kamp wessels -1 hour ago
Stene en plankies Ongelyk kampplek wessels -1 hour ago
Nou wat nou... Paas naweek kamp Lapskag -1 hour ago
Sien nuwe penta by goefy… Jurgens Ci- DIE WAARHEID ski -1 hour ago
Dinokeng Willem by Dinokeng Resort wessels -1 hour ago
Dinokeng Resort Willem by Dinokeng Resort Willem Brits -1 hour ago
Julle moet dit geniet!!! Namibië en Botswana Toer HennieBo -1 hour ago

Sprite Splash 2010 te koop.

Heroldsbaai
Submitted by Pierre on Sun, 14/10/2018 - 11:13
Forums

Baie goed opgepas en verbeter.

Tru kamera, "travel blanket", nuwe 105 A/h battery, Powr touch movers, verbeterde buite kombuis, nuwe mikrogolf, aparte inskuif opwasplek met waterkraan.

Rally tent met kante en voorkant, volle Cabana tent wat agter ook aangesit kan word met skirting, grondseil (6mx3,6m), alle penne ingesluit, radio, dvd speler, klein tv skerm. Hella en "lighter plug" punte buite. Vol 220V netwerk. LED leesliggies en buitelig (3 kleure). Aparte 2 plaat gasstoof en -bottel.

Nuwe bande.

Prys R145 000. Rede vir verkoop - boswa gekoop.