Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57243 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Verjaardae Chris Boucher -3 minutes ago
Gegroet hier vanaf Eiland… Julie 2019 - Koffiekroeg Chris Boucher -10 minutes ago
Julle moet dit geniet Wessel… Manyane Pilansberg Voortrekker -45 minutes ago
Beteken dit dat ek nie meer… WilSur se Braai en/of Buite… leeu -1 hour ago
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -1 hour ago
Baie Geluk oom Len!   Verjaardae Voortrekker -1 hour ago
Wind ... Lag 'n slag Willem Brits -1 hour ago

Biltongslaai met Suurlemoenvinkelsous

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Sun, 21/10/2018 - 05:43
Forums

Biltongslaai

Biltongslaai

Dankie Noddy & RWW

Kleinmond

Chris Boucher

Sun, 21/10/2018 - 10:19

Die resep klink nogal lekker behalwe vir een bestanddeel - die soetrissie.

Ronald Reagan het destyds in 'n verkiesingsveldtog teen Jimmy Carter as Amerikaanse president gesê (nadat Carter blykbaar genoem het dat hy elke oggend 'n koue stort neem) dat iemand wat daaroor lieg dat hy elke oggend koud stort, sal lieg oor ander goed ook.

Ek neig om dieselfde te sê van iemand wat beweer dat 'n soetrissie lekker smaak. Só 'n persoon kan baie maklik oor ander goed ook lieg.

Sover my kennis strek ("weird" kosse wat ek glad nie ken nie uitgesluit) is dit die enigste algemeen-beskikbare kos wat ek nie eet nie. Inteendeel, ek HAAT dit met 'n passie. Ek kan nie eens die ding se reuk verdra nie.