Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58200 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Viva Steers!, Viva Wimpy!,… Padkos of Take Aways? GeesWatWandel -47 minutes ago
Lank lewe padkos!  Padkos of Take Aways? Voortrekker -1 hour ago
Johann, dit is baie nice… Inverters ... Noel -1 hour ago
Willem, jy is baie fluks… Willem en Verf Noel -1 hour ago
Martina Martinlova (… Tennis Noel -1 hour ago
Goeie dag maters. Geniet… Augustus 2019 Koffiekroeg Noel -2 hours ago
Môre sê Kampforum

Geniet…
Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -3 hours ago

Beplanning vir 2019

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Wed, 05/12/2018 - 09:05
Forums

Die van julle wat sukkel om die jaar kalender op een oogopslag wil sien, hier is 2019 met die vakansie dae en Skool vakansies.

.

2020

.

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 05/12/2018 - 09:20

...............baie dankie vir die skedule hierbo.

Maar het jy dalk ook vir ons ook 'n begroting-skedule hoe 'n pensioenaris dit regkry om vir elke langnaweek en elke skoolvakansie te gaan kamp ?  Jy kry dit mos reg, nie waar nie ?

Roodepoort

HennieBo

Wed, 05/12/2018 - 12:56

Ag Len, ek probeer my bes.  wink

Daar is maar min op die lys wat sê "b" vir bespreek.

Len,  jy moet onthou dat Willem nog 'n jong vroutjie het. Ek glo Surette werk darem nog...wink

 

Ek beplan my kampe hier van die donderdag of vrydag ogend voor die naweek. Desember weet ons daem dat 15 des tot 15 january is vries in cel bedryf en daai tyd kan ons vakansie hou.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 14/05/2019 - 15:10

Hier is soos my stand tans staan vir 2019.

.

Daar moet nog 'n kamp inkom want Heyn de Jong kom van die Kaap af om ons klomp te kom ontmoet, so begin September.