Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

53679 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Willem, ek verstaan nie mooi… Kampforum & CCSA Suidrand… neef Herman -3 hours ago
Dankie Aasvoëlkrans "Predator… Len Loader -3 hours ago
Willem, ek moet seker eers… WilSur kamp 4-6 Oktober 2019 Voortrekker -7 hours ago
Anton, gaan jy vir ons… WilSur kamp 4-6 Oktober 2019 Willem Brits -7 hours ago
Ek kyk van gister af op die… Kampforum & CCSA Suidrand… Willem Brits -8 hours ago
Ek kla nie maklik nie en pas… Kampforum & CCSA Suidrand… Noel -8 hours ago
Wit leeus Aasvoëlkrans "Predator… Voortrekker -8 hours ago

Cape Nature & Kampeerplekke

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Thu, 10/01/2019 - 08:16
Forums

Cape Nature

Bogenoemde uitreksel van Westerncape.gov.za

 

Vir meer inligting, besoek gerus die Cape Nature webwerf.

 

5 van die 7 Natuurreservate het kampeerplek staanplekke wat redelik maklik toegangbaar is vir kamp met enige voertuig.    Van die plekke soos byvoorbeeld Algeria in Cederberge het 'n baie vêr grondpad wat gery moet word en moontlik nie geskik vir normale pad waentjies nie, maar absoluut die moeite werd met gewone tent, boswa of rooftop!   Meeste van Cape Nature se kampeerplekke het nie krag by die staanplekke nie maar wel water, beligting en ablusies en braai geriewe.  Hierdie is almal baie lieflike natuurreservate en kamppeerplekke! 

Cape Nature

 

Kampeerplekke

Hieronder die kampeerplekke wat maklik toegangbaar is en skakels waar hulle gelys is op kampforum.  Enige inligting of korreksies met betrekking tot Cape Nature kampeerplekke is baie welkom!

klapperkop kanon Anysberg

klapperkop kanon Cederberg Wildernes - Algeria

klapperkop kanon Grootvadersbosch

klapperkop kanon Limietberg

klapperkop kanon Swartberg / Die Hel

Centurion

Voortrekker

Thu, 10/01/2019 - 09:03

Daar is ook Struisbaai Karavaan park en L'Agulhas.

Dankie Willem.  So dit is Kampeerplekke wat geleë is langs of naby Cape Nature reservate? 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 10/01/2019 - 09:21

Ja Voorie

So dit is Kampeerplekke wat geleë is langs of naby Cape Nature reservate?

Die hele Suidelikke punt is mos nou ook Reservaat.

Brits

wessels

Thu, 10/01/2019 - 10:16

More kampeerders

Dan is daar ook die Bontebokspark, deel van "SANPARKE" net buite Swellendam aan die Breërivier.

 

Wessel