Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

53679 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Willem, ek verstaan nie mooi… Kampforum & CCSA Suidrand… neef Herman -4 hours ago
Dankie Aasvoëlkrans "Predator… Len Loader -3 hours ago
Willem, ek moet seker eers… WilSur kamp 4-6 Oktober 2019 Voortrekker -7 hours ago
Anton, gaan jy vir ons… WilSur kamp 4-6 Oktober 2019 Willem Brits -7 hours ago
Ek kyk van gister af op die… Kampforum & CCSA Suidrand… Willem Brits -8 hours ago
Ek kla nie maklik nie en pas… Kampforum & CCSA Suidrand… Noel -8 hours ago
Wit leeus Aasvoëlkrans "Predator… Voortrekker -8 hours ago

Paasnaweek

Submitted by Frikadel on Thu, 10/01/2019 - 14:48
Forums
Yo Yo, ek was amper te laat om te bespreek vir die Paasnaweek. Klein Kariba - vol Buffelspoort - vol Bosveld Oase - Vol Klein Paradys - vol Wel, alles is vol!!! Kry toe so waarimpelwaar die laaste staanplek in Weesgerus by die E - sirkel agv n kanselasie wat ingebel is net voor my oproep. Geboek en gabataal!!

Kamp nie meer Paasnaweek nie

 

Grote, ek gaan n paar Sondae ekstra belydenis klasse na die diens moet doen want ek begin al klaar swets en lelike gedagtes ontwikkel oor die pad wat voorle die Paasnawwek.

Maar, helaas, met die kinders se dinge weet ek vir n feit geen onnie werk op Paasnaweek nie, so daai naweek moet ek gebruik om te die penne in te slaan! 

Secunda

Sleep nou

Fri, 11/01/2019 - 09:40

As dit nie anders kan nie sal ek dalk paas naweek kamp laaste keer wat ons wel was dit wereld so besig om ons nou is al die kinders uit huis getroud en ek en mamma doen nou buite seisoenwink

Waar my wa staan

Arie

Fri, 11/01/2019 - 13:01

Oom Frik, as my geheue my nie in die steek laat is Weltervred mos daar naby die Oog en so?

Ons staan van volgende maand af tot einde April by die Olifant, tussen Naboom en die Oog, dalk kan ons bymekaar kom?

Fochville

Lapskag

Fri, 11/01/2019 - 14:12

Ons was ook weer gelukkig om van die laaste staanplekke by Eastco Parys te kry vir die Paas naweek. Dan kan ekke weer 'n rus breek vat en gelaai word vir die 2de helfte van die jaar daarna. yes

Port Elizabeth

Antie

Sun, 13/01/2019 - 08:37

Daar is 'n paar mediese dinge wat voor dan opgelos moet word en die hofsaak begin weer rondom daai tyd.   As alles reg verloop is ons in Hartenbos.

Centurion

Voortrekker

Sun, 13/01/2019 - 09:10

Dalk by sy motorhek??

 Ja dit maak sin as hulle die eerste aand in Froggy oorslaap en dan kan hulle die volgende oggend net die hek oopmaak en vroeg ry.

Vereeniging

Harry Du Randt

Sun, 13/01/2019 - 15:49

Ek sien nou eers my "Padda bus" is onder bespreeking. smiley

Froggy was al so baie by Soetdoring, hy ry self daarheen.

Ek en Yvonne kry hom sommer daar. 

Ons loop die 4 km, want Yvonne se pienk Tupperware heup moet nog ingeloop word. smiley