Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

43996 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hallo Jolli!    Welkom op… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -11 minutes ago
Dankie vir die verwelkoming… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Jolli Trolli -14 minutes ago
Jolli Trolli baie welkom op… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Johann L -18 minutes ago
Jurgens Ci - die waarheid Jurgens Ci- DIE WAARHEID Jolli Trolli -24 minutes ago
Hi Johann,  dankie.  Ek het… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -1 hour ago
Hennie......... Januarie 2019 Koffiekroeg! Len Loader -1 hour ago
GM ! Januarie 2019 Koffiekroeg! Len Loader -1 hour ago

Gesoek, Penta deurtjie

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Fri, 11/01/2019 - 09:20
Forums

More kampeerders, ek het my mikrogolf uit gehaal, dit is die 2005 Penta, nou is ek op soek na 'n deurtjie om voor die "gat" te sit.

Het al vir Seun Lange in Alberyon, Kennis Karavane, Loftus, Sunseeker en ook Comet karavane probeer, maar hulle kan nie help nie.

Weet iemand dalk waar ek so gebruikte deurtjie kan kry, dit is dieselfde groote as die deurtjie voor die laai kassie (520 x 340mm)

Ek gaan nou nog Brits karavane ook probeer.

Deurtjie
340mm x 520mm

 

Secunda

Sleep nou

Fri, 11/01/2019 - 09:38

Johann probeer Tentco in Boksburg dalk maar dalk help hulle jou daai ouens help waar hulle kan

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 11/01/2019 - 12:00

Dankie sover Shaun en Willem, ek het Kempton gebel, 'n persoon daar het gesê hy sal kyk wat hy kan doen, en my laat weet.

Ek sal Tentco ook kontak dankie Shaun.

Brits

wessels

Fri, 11/01/2019 - 13:41

Middag Johann

Of is goiingsak idee nie gaan werk nie, wat van gordyntjie van meelsak lap met die bewoording op,

self raising 

los maar die ander make

Wessel

 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 11/01/2019 - 13:42

Willem, ek het toe by Kennis reg gekom baie dankie vir julle hulp👍

Arie, wat praat jy, dit is die pad wat Bennanta wou loop,  ek het weer daar teen geskop.

Centurion

Voortrekker

Fri, 11/01/2019 - 14:17

Oom Johann.    Ek sit nou hier en dink en alhoewel ek nie 'n karavaan man is nie het ek dalk 'n waardige voorstel.   Kontak vir Ewert van Manjefiek Woonwaens (die ouens wat die karavaan ombouings doen)   net dalk weet hulle waar jy kan gaan aanklop?

http://www.manjefiekwoon…