TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

 nuwe onderwerp graderings

87206 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Na 45 slapies in die… Die Boucher's en die… Chris Boucher -7 hours ago
Bly julle is  veilig Chris,… Die Smalle se Groot Trek… Johann L -8 hours ago
Veilig tuisgekom 15:00 ... Die Smalle se Groot Trek… Willem Brits -11 hours ago
Hekelwoorde Hekelwoorde Willem Brits -12 hours ago
Veilig tuisgekom 15:00 Die Smalle se Groot Trek… Wildehont -11 hours ago
Kom gooi n foto of Forum Kruger Ranch Kamp 30… Sleep nou -12 hours ago

Punda Maria se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted byWillem Brits onFri, 25/01/2019 - 09:37
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Punda Maria web-cam.

Sien nou eers die nuwe web-cam.

.

Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Fri, 25/01/2019 - 15:16

Dankie! Sal op die webcam gaan loer. Nog net (?) 53 slapies dan gaan ek my eie foto's daar neem

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 25/01/2019 - 15:43

dankie, ek het nie eers geweet van hierdie web-cam nie.  Gaan beslis nog die mooiste fotos optower want die groot drinkwatergat is teenaan die kampdraad.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 26/01/2019 - 08:19

..............buffels kom tweekeer per dag hier water drink (en swem !).  Hier is een van my bewyse vir die stelling en ook een van die redes hoekom ek baie daarvan hou om by Punda te kamp :-

.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 26/06/2019 - 11:57

Ja, gister was die olifante ook kort-kort lekker bedrywig by Punda se watergat.