Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -27 minutes ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -46 minutes ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -45 minutes ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -1 hour ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -1 hour ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -1 hour ago

Lede Tal

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on Thu, 14/02/2019 - 17:38
Forums

Ek het bietjie gaan speel: (useless info)

Lede aansluiting per jaar

2017 435
2018 255
2019 81

Dorpe/ voorstede met meer as 5 lede

Alberton 7  
Bloemfontein 16  
Boksburg 10  
Brackenfell 8  
Centurion 28  
Durbanville 7  
Kaapstad  8  
Kemptonpark 14  
Krugersdorp 10  
Middelburg 13 (MP + WC)
Nelspruit 9  
PE 11  
Potchefstroom 6  
Pretoria 101  
Roodepoort 15  
Rustenburg 8  
Secunda 7  
Vanderbijlpark 6  
Vereeniging 6  
Witbank 7  

Buiteland

Rundu Namibie 1
Sofia Bulgarye (wonder wie dit is .....) 2

Lede sonder dorpe

Geen dorp 155

 

Centurion

Voortrekker

Thu, 14/02/2019 - 17:46

Goeie speurwerk Stephan yes

Sofia Bulgarye (wonder wie dit is .....)

My ouers smiley 

Nou wonder ek hoe het jy te werk gegaan om die data te verwerk? cool

Secunda

Sleep nou

Fri, 15/02/2019 - 07:59

Yes Anton hier is n oord oorkand die waterfront my Secunda forum vrinne maar stil hoop hulle kom gesels bietjie 

Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 15/02/2019 - 17:30

Wonder hoe groot is die "gesels lys" van die Forum.

Dit is nou die mense wat die Forum aan die lewe hou deur te gesels.

Ek persoonlik dink daar is minder as 30 mense.

Seker ons kan meer raak.