Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57208 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie môre almal hier op die… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -22 minutes ago
Baie Welkom Ermiena, Kaptein… Welkom Voortrekker -10 hours ago
Ok maar goet was nie ń Ford… Ford is en bly maar die beste! Arie -11 hours ago
Speen salf ... Stof tot nadenke Willem Brits -12 hours ago
Wessel ... WilSur se "tips" Willem Brits -12 hours ago
Harry Ford is en bly maar die beste! Frikadel -12 hours ago
Middag almal Julie 2019 - Koffiekroeg Sleep nou -13 hours ago

Geroorsterde patat met jogurtsous

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Sun, 17/02/2019 - 07:00
Forums

Patat

Patat

Fochville

Lapskag

Mon, 18/02/2019 - 08:21

Hierdie ene lyk vir my na 'n wenner. Ons hou ook daarvan om patats so effens sag te kook, laat afkoel, sny oop in lengte en smeer dan met 'n bietjie olyf olie en lekker gemengde kruie. Dan braai ons die patats so n bietjie op die kole vir daai rook en vleis geurtjies. Dan is ons vreetsaam en later dik pelle. Ons lyk so goed want ons eet so goed!!!