Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Gecko Rock

Naby Towsrivier

Resensies

Worcester

Wildehont

Mon, 20/05/2019 - 11:06

Ons het 'n heerlike naweek geniet by Gecko Rock. Vir meer besonderhede en fotos gaan lees gerus my draad Ons naweek by Gecko Rock. As jy hou van stilte, rustigheid en pragtige Karoo landskappe beveel ek dit sterk aan. Ek is nie 'n kuddemens nie en ons gesin het regtig gehaltetyd saam deurgebring en die kinders het baie lekker gespeel.

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
8 uit 10
Kamp Datum
17 - 19 Mei 2019
Toegangbaarheid
Slegs 4X4 sleepkombinasies
Troeteldiere vriendelik
Op spesiale versoek
Elektrisieteit by staanplekke?
Nee
Water by staanplekke?
Nee
Staanplekke?
Grond
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Nee
4x4 attraksies
4X4 roetes
Vir kinders?
Geen fasiliteite