Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57208 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie môre almal hier op die… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Baie Welkom Ermiena, Kaptein… Welkom Voortrekker -10 hours ago
Ok maar goet was nie ń Ford… Ford is en bly maar die beste! Arie -11 hours ago
Speen salf ... Stof tot nadenke Willem Brits -12 hours ago
Wessel ... WilSur se "tips" Willem Brits -12 hours ago
Harry Ford is en bly maar die beste! Frikadel -12 hours ago
Middag almal Julie 2019 - Koffiekroeg Sleep nou -14 hours ago

Baie geluk met jou verjaardag Dusty

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Sun, 03/03/2019 - 07:26
Forums

Stoffel, baie geluk met jou verjaardag, mag die jaar vir jou net seën in hou, en die beste jaar nog. Ons glo daar gaan nog baie sulke dae volg.🎂🎁🎆🎈

Geniet die dag saam met jou familie en ook die lekker bederf. 

Centurion

Voortrekker

Sun, 03/03/2019 - 07:51

Baie geluk Stoffel.  Jy moet die dag geniet en ek hoop jou broer en vroulief bederf jou vreeslik!  Dit is lekker om jou deel van ons lewens te hé!  smileyyes

Lekker braai!

Port Elizabeth

Antie

Sun, 03/03/2019 - 08:05

Baie geluk, Dusty.   Ek hoop jy het 'n heerlike verjaarsdag saam met jou geliefdes.   Dankie vir al jou liefde en omgee op die forum.  Mooi wense vir die toekoms.

Vereeniging

Harry Du Randt

Sun, 03/03/2019 - 08:59

Baie geluk Dusty

Mag daar nog baie wees. geneit die dag en ek hoop jy word bederf.

Ek dink dit is nou die jaar vir daai Datsun om klaar te kom smiley