Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59400 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sal ek nou n testikel… Ombou van jou bakkie van… neef Herman -1 hour ago
Ek moet... WilSur se 2011 Exclusive Krag… Len Loader -1 hour ago
Ek glo nie jou wa se BVM is… Sleep in 5de rat Wildehont -1 hour ago
Dis nou waar die probleem inkom WilSur se 2011 Exclusive Krag… Willem Brits -3 hours ago
Kruger wildtuin staking WilSur - Letaba 2019 Willem Brits -4 hours ago
Dankie Noel. Dis nou waar… WilSur se 2011 Exclusive Krag… leeu -3 hours ago
Tesla. Ombou van jou bakkie van… Leeutemmer -4 hours ago

En toe was ons stout

Secunda
Submitted by Sleep nou on Sun, 03/03/2019 - 09:21
Forums
Ek en Berdien toe lekke stout dinsdag wat verby is sal more foto of twee gooi sodra proef innie poeding is ja kannie wag nie

Môre vriende

Met groot omsigtigheid opper ek die volgende;

julle moenie spot met babas, tweelinge en bababeddens nie. Dis jammer om te sê, maar in vandag se dae waar ouers vir alles moet betaal, van skool tot na universiteit, is so 'n stoute gelukkie na aftrede  'n groot finansiële verantwoordelikheid.

Ek hoop maar dit is iets minder ernstig soos 'n nuwe woonwa en/of sleepvoertuig.

Daar is die storie van die advertensie: Tweemantent te ruil vir bababed, tent net eenmaal gebruik.

Groete

Wessel

Secunda

Sleep nou

Mon, 04/03/2019 - 13:12

Nee wat geen babies of sulke dinge nie groot Gerrit glo so sal more fotos op sit Antie jy is warm baie warmwinkcheeky