Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie  môre almal. 

Mag…
Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Bandprobleem : Namibië en Botswana Toer Len Loader -8 hours ago
Koos, dankie vir die… Namibië en Botswana Toer Johann L -10 hours ago
Pierre, my Penta, en ek glo… Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -10 hours ago
Goeie middag mede forumiete… Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -11 hours ago
Pragtig Shaun, sê mos altyd,… Kleinkinders, ons lewe. Johann L -12 hours ago
Willem, jy kan vir 'n bedrag… Ewiks afstand beheer praat… Johann L -12 hours ago

KAMP & SLEEP KENNIS Te Koop!

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Mon, 11/03/2019 - 19:11
Forums

Kamp en Sleep kennis

Die boek KAMP & SLEEP KENNIS is tans beskikbaar in PDF formaat teen R50. Stuur 'n Email aan Nick Smith  
( nick@safricom.co.za ) vir aankoop en betaal detail.

kamp en sleep kennis

Deur ons eie forumlid TORA.   Absoluut die moeite werd!   Ek het die geleentheid gehad om een van die eerste werke te lees en het ook vir Len Loader betrek om insette te lewer.   Ons is bly om te sien dat die werkstuk nou klaar is TORA!    Baie Dankie -   ek glo dat dit 'n juweel van kennis is wat van groot waarde aan enige kampeerder sal wees yes

Tot op datum het ek al 30 boeke verkoop en so 16 verniet vir my vriende gegee. Dit is nogal lekker as mense wat jy van geen kant af ken jou komplimenteer op jou produk.  4 Ouens se terugvoer wat amper woord vir woord dieselfde," Dis die beste R50 belegging wat hy nog ooit gemaak het" 2 gesoute kampeerders soos hulle hulself noem se woorde was, " en ek het altyd gedink ek weet alles van kamp en sleepveiligheid "   Ek glo mos so lank as wat jy kamp gaan jy altyd iets by leer, want elke kamp het mos sy eie uitdagings.