Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52308 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bandprobleem : Namibië en Botswana Toer Len Loader -54 minutes ago
Koos, dankie vir die… Namibië en Botswana Toer Johann L -2 hours ago
Pierre, my Penta, en ek glo… Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -2 hours ago
Goeie middag mede forumiete… Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -3 hours ago
Pragtig Shaun, sê mos altyd,… Kleinkinders, ons lewe. Johann L -4 hours ago
Willem, jy kan vir 'n bedrag… Ewiks afstand beheer praat… Johann L -4 hours ago
Stem, Hennie, as jy so… Die insident met Rambling Boy. Johann L -4 hours ago

MOORD!

Tussen hemel en hêl
Submitted by GeesWatWandel on Tue, 12/03/2019 - 14:44
Forums

Ek het n vriend wat in `n bangparkie bly. Nou hierdie vriend het `n paar sonpanele op sy dak gesit en laat middag is daar `n groterige denne boom op die bangparkie se gemeenskaplike eiendom wat skaduwee oor sy sonpanele gooi.

Hy wonder toe hoe sal mens te werk gaan om so boom skelmpies te vermoor. So dat die ander nie regtig agterkom hoekom het die boom gedooi nie.

Ek het hom natuurlik ten sterkste afgeraai van sulke gedrag. Mens kan dit mos nie doen nie, maar nou harloop my kop en wonder tog hoe sal mens te werk gaan. Nou nie dat ek hom sal vertel nie, net so vir interesantheid.

Miskien weet iemand hier????

Brits

wessels

Tue, 12/03/2019 - 15:10

Middag Gees

Jy van alle karakters behoort mos te weet hoe om 'n lewe te neem.

Mens koop 'n ou giffie wat mens sommer so aan die boombas smeer, en dan kwyn die boom tot dood. Gaan vra by 'n boere kooperasie.

Groete

Wessel

Centurion

Voortrekker

Tue, 12/03/2019 - 15:42

Vra vir Chris Boucher -  hy is  mos 'n gif smous?

Ek het ook 'n vriend wie se buurman se boom 'n groot gedeelte van die hemelruim toemaak  sodat my vriend nie daarna kan kyk met sy teleskoop nie cool

Brits

wessels

Tue, 12/03/2019 - 15:50

Middag Voortrekker

Jou vriend dink sy buurman kyk na die hemelruim. Meestal kyk hulle sterre oor die tuinmuur.devil

Wessel

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 12/03/2019 - 19:05

Gesie, as jy raad kry wat werk, laat weet asb, ek het paar sulke bome langs my garage, dit mors verskriklik in my tuin en gaan nog my dak teels op  jy kar af gooi. Ek moet gereeld op die dak om die peste te snoei, en die goed gaan nog dat ek my nek breek.

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Wed, 13/03/2019 - 08:45

Hehe omm Leeu, dit is `n ander woord vir die komplekse waar mense woon. Sal bietjie by die kooperasie gaan draai maar vermoed dit is die een:?

Garlon 4. Sien dit is op Takealot vir R179

 

Vereeniging

Harry Du Randt

Wed, 13/03/2019 - 19:04

Onthou as jy n boom dood maak om watter rede ook al, om dan n ander een iewers weer te plant, al is hy hoe klein.

Ek voel hoe trek my keel toe van tekort aan suurstof smileysmiley