Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52308 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bandprobleem : Namibië en Botswana Toer Len Loader -1 hour ago
Koos, dankie vir die… Namibië en Botswana Toer Johann L -3 hours ago
Pierre, my Penta, en ek glo… Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -2 hours ago
Goeie middag mede forumiete… Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -3 hours ago
Pragtig Shaun, sê mos altyd,… Kleinkinders, ons lewe. Johann L -4 hours ago
Willem, jy kan vir 'n bedrag… Ewiks afstand beheer praat… Johann L -4 hours ago
Stem, Hennie, as jy so… Die insident met Rambling Boy. Johann L -5 hours ago

ATKV Natalia 15-30 Mrt beskikbaar

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Tue, 12/03/2019 - 16:27
Forums

Staanplek beskikbaar by ATKV (Natal) 15-30 Maart teen R12 000.

Kontak :  

Elize van Vollenhoven
+27 82 852 2041

Centurion

Voortrekker

Wed, 13/03/2019 - 08:05

16 nagte  2 volwassenes + 2 kinders  binne seisoen  -  Nie ATKV lede nie en ook nie pensionarisse nie.   

Ja die lewe is duur as jy nie afgetree is nie! cheeky

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 13/03/2019 - 09:15

Ja R800 p/n is rof.  Ek betaal by Dinokeng R500 p/n in Desember.

Het nognie gevoel hoe voel dit om op so duur staanplek te kamp nie wink

Pretoria

leeu

Thu, 14/03/2019 - 07:55

Ek sal die goedkoper oorde ondersteun, maar dis nie asof die duur oorde gaan leegloop nie. Probeer staanplek kry by Natalia, jy sal nie maklik oor Desember kry nie. So maak nie saak wat dit kos nie, die mense sal nog steeds dit betaal.

Secunda

Sleep nou

Thu, 14/03/2019 - 07:57

Buite seisoen is dit baie goedkoper by Natalia en ander oorde desember maand hoes en betaal jy maar kamp sal ons kamp