Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

48714 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek het verstaan dat Jurgens… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Johann L -3 hours ago
Dankie Johan. Nou sukkel ek… Huiskrag tydens beurtkrag HennieBo -3 hours ago
Wat Imperial se skuld… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -3 hours ago
Dis regtig........................ Jurgens Ci- DIE WAARHEID Len Loader -3 hours ago
Hi Hennie Huiskrag tydens beurtkrag Johan K -4 hours ago
Ek het gedink om ek en my… Huiskrag tydens beurtkrag Johann L -5 hours ago
Wildehont, ek het 4 x 300… Huiskrag tydens beurtkrag Johann L -5 hours ago

BOTSWANA/ZAMBIE AVONTUUR: NOVEMBER 2018

Nelspruit
Submitted by Laevelder on Thu, 14/03/2019 - 09:43
Forums

Ons het vanaf 1 tot 26 November 2018, na Botswana, Zambie en Zimbabwe gereis. Die plan was om die Zebra migrasie in Botswana, asook die Blou wildebees en Vrugte vlermuis migrasies in Zambie, te gaan bekyk. Ons het ook tiervis in die laer Zambezi gevang en gaan kyk of die Kariba dam nog bestaan.  

Ons was ses mense wat met drie voertuie (Twee landrovers and 'n Toyota Hilux wat 'n Explorer karavaan gesleep het), gereis.

Dit was 'n epiese avontuur! Ons het die wonderlikste dinge beleef!

Meegaande is 'n reisverslag. Hoop julle geniet dit! 

   avontuur

Secunda

Sleep nou

Thu, 14/03/2019 - 11:16

Dankie vir die deel man dis mos kamp dankie ook vir mooi fotos en terug voer daar kamp n mens n hond uit n bos of is dit nou n leeu uit n bos weereens welkom op forum man nou is ek lus vir kamp

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Thu, 14/03/2019 - 14:54

Laevelder, eerstens, baie welkom hier saam met ons,  en dan, sommer so met die intrap, vertel jy vir ons so deuglike reis met fotos as bewys, dankie, ek het nou so lekker saam getoer.

Ons hoop om nog sulke reise mee te maak, dit is so lekker om van uit jou sit kamer te sit en grates saam te reis👍

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 14/03/2019 - 18:46

Baie welkom hier op ons lekker Kampforum.

Dit was sommer 'n lekker trip saam met julle, baie dankie.  Wens meer van die stil lede wil sulke inligting met ons deel.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 14/03/2019 - 21:01

...................baie, baie dankie van 'n heerlike vertelling van julle toer.  Omdat ek ook 'n wildlewe natuur-liefhebber is, was jou gesels met ons en toegelig met fotos 'n besondere ervaring.

As die jare van my en my annerhelfte nie teen ons getel het nie, sou ek wat wou gee om so 'n toer mee te maak, alhoewel ek 'n wintertoer sou ver kies het.

(Ek het 7 jaar in Harare gewoon en gewerk en het Kariba gereeld besoek  -  my werkgewers het 'n huisboot daar gehad).

Ek hoop jy gesels nog lekker hier saam met ons op Kampforum.