Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

60708 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mooi Gespeel Bokke.   Daai… Kampforum SuperBru Voortrekker -7 hours ago
Anton, bly julle het dit… Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -7 hours ago
Ek het, soos nog altyd weer… Reiskombers (travel blanket) Johann L -7 hours ago
Baie Welkom Cobus Uys!  Welkom Voortrekker -7 hours ago
Naandsê!     Ek en Anton jnr… Oktober 2019 Koffiekroeg Voortrekker -7 hours ago
Dankie Shaun, ek hou nogal… De Voetpadkloof Oktober 2019 Johann L -8 hours ago
Naand 😂 Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -8 hours ago

Wys my jou muis...

Worcester
Submitted by Wildehont on Wed, 10/04/2019 - 08:14
Forums

...raad. Ons huishulp het eergister 'n gaatjie en muispoef ontdek toe sy die een rusbank se kussings oplig om daaronder skoon te maak.

Ek het gisteraand die klein karnallie sien hardloop onder die bank in, maar kon hom nie kry nie. Ek het eergister twee valletjies gaan koop en gestel maar nog nie 'n byt gehad nie. Toe ek in Botswana gewoon het, het ons grondboontjiebotter gebruik in die valletjies en nogal heelwat gevang. Dit werk beter as ander aas, want die muis kan dit nie vinnig gryp nie maar moet dit met moeite aflek wat die kanse om hulle te vang verbeter. Ek het weer grondboontjiebotter gebruik maar nog nie sukses gehad nie.

Ek wil nie gif gebruik nie want dan vrek die muis/e dalk in die bank en moet ek dit lostrek om die muis/e daar uit te kry en teen daardie tyd stink die karkas/se reeds en dit trek mos in die materiaal in. Ek het ook twee kleuters en wil nie die kans waag dat my 2 jarige dalk die gif inkry nie.

Watse ander raad het julle om van die muis/e ontslae te raak? Ons het nie 'n kat nie want nie ek of my vrou is lief vir katte nie.

Middag vriend

Jy ken sekerlik die alternatiewe metode;

Jy sit 'n plankie uit waarop 'n skeermes lemmetjie gemonteer is, die regte ou Minora tipe. Dan plaas jy 'n blokkie kaas aan die eenkant, vir 'n paar dae. 

Na so 'n week hou jy op om die kaasblokkie daarop te sit. Muis sal daar kom, oor die lemmetjie loer, en heen en weer begin kyk om kaas te vind. Einde van muis.

Groete

Wessel

Got home a couple of days ago, my daughter in law & grand-daughter get out and open the gate and go into the front yard ... then come running at full straight back out screeching and squealing

Grumble my Doberman had just caught a fair sized rat, (which was still alive & kicking but completely pulverised) and when they went inside Grumble immediatly changed her priority from rat to: -

HI!!!!!      LOOKIT WHAT I GOT..... A NEW CHEWEY TOY!!!!!!  AND I CAN CHASE THIS ONE!

Had me in blooming stitches...

We went and bought a couple of rather nice mouse traps from Builders... Works on the same principal as the old fashoned spring klapper, but comes in a nice closable box so it's nice and sanitary and the dogs can't get at the actual mechanism.... Zapped quite a few of the buggers