Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57136 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek moet bieg die nuwe… Kampforum SuperBru Groot G -45 minutes ago
Paar nuwe lede - welkom en… Welkom Groot G -50 minutes ago
Slowstrike---Lucky strike Julie 2019 - Koffiekroeg wessels -50 minutes ago
Mirrrag!!

Danie, geniet die…
Julie 2019 - Koffiekroeg Groot G -1 hour ago
oom Wessel, moet nou nie vir… Waar is almal Groot G -1 hour ago
Ski verskoning Waar is almal wessels -1 hour ago
Wesel ek is heeltemal in die… Waar is almal ski -1 hour ago
Anton

Ek weet nie. Dis `n…
Julie 2019 - Koffiekroeg Slowstrike -1 hour ago

Comet karavane

Roodepoort
Submitted by HennieBo on Mon, 15/04/2019 - 07:02
Forums

Wie het gesê dat daar nie meer goeie diens is nie.

Bietjie agtergrond:

Ek het Okt/Nov 2017 'n groter yskas in my karavaan laat inbou deur Comet karavane wat ek ook toe by hulle gekoop het.. Jan 2018 toe kom ek agter dat die regterkantse paneel bietjie wegtrek vanaf die onderstel hegpunte. Reël toe met Comet om daarna te kyk en hulle doen die nodige herstelwerk, sonder dat ek betaal.

Ek het gaan kamp by Bosveld Oase in Okt 2018 en het toe iewers of 'n "pothole" getref of deur 'n slegte hobbel gegaan. Met die aankoms by die huis kom ek toe agter dat dieselfde paneel weer geskuif het met ongeveer 5-10mm. Ek kyk toe self daarna en sien toe van die skroewe het uitgetrek. Ek draai dit myself weer vas maar is toe nie heeltemal tevrede nie. 

Met my terugkoms, vanaf die Maart 2019 wegbreek by Buffelspoort, besluit ek toe om weer met Comet te reël en daarna te kyk.

'n Afspraak is gereël vir 6 April om die karavaan af te lewer sodat hulle daarna kon kyk. Ek reël alles met Johan Klopper (werkswinkel bestuurder). Dinsdag wat verby is skakel ek hom om te hoor wat hulle kon vind en hy laat weet dat hulle besig is om die wa te was en dat die probleem reggestel is. Saterdag 13 April gaan haal ek toe die wa en GEEN kostes te betaal deur my nie.

Baie dankie Comet vir hierdie goeie diens en gebaar.

Secunda

Sleep nou

Mon, 15/04/2019 - 17:47

Hennie ek gaan baie soentoe ek ook baie gelukkig met Thomas en sy span maar nog steeds dis nice om goeie nuus te hoor