Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58200 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Viva Steers!, Viva Wimpy!,… Padkos of Take Aways? GeesWatWandel -15 minutes ago
Lank lewe padkos!  Padkos of Take Aways? Voortrekker -1 hour ago
Johann, dit is baie nice… Inverters ... Noel -1 hour ago
Willem, jy is baie fluks… Willem en Verf Noel -1 hour ago
Martina Martinlova (… Tennis Noel -1 hour ago
Goeie dag maters. Geniet… Augustus 2019 Koffiekroeg Noel -1 hour ago
Môre sê Kampforum

Geniet…
Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -2 hours ago

Beplanning vir 2020

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Tue, 14/05/2019 - 15:48
Forums

Hoe lyk jou beplanning vir 2020 ?

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 14/05/2019 - 15:51

Ek het nou navraag gedoen oor wanneer maak die KNPark se besprekings oop vir die Junie/Julie skoolvakansie 2020.

" Dit maak 24 Julie oop vir die Junie/Julie skool vakansie 2020 " was die antwoord.

Nou wonder ek of ek dalk moet plan sien om by Satara te gaan kamp.