TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61925 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morne Desember 2019 Planne. Willem Brits -2 hours ago
Conradb Caravan Movers Willem Brits -2 hours ago
Andersins ook bekend as 'n … Verkeerde Raad Grootwind -2 hours ago
Baie welkom... Desember 2019 Planne. Len Loader -3 hours ago
Eiland Spa 2019 Desember Desember 2019 Planne. Morne -4 hours ago
Sleep nou, Baie dankie vir… Caravan Movers Conradb -5 hours ago
Hi Willem Brits, 

Baie…
Caravan Movers Conradb -5 hours ago

Jurgens is Terug !!!

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Wed, 29/05/2019 - 17:37
Forums
JC

 

JC

 

Vorige Jurgens Artikels:

Jurgens Ci Die Waarheid

Jurgens Ci Die Plot Verdik

Secunda

Sleep nou

Wed, 29/05/2019 - 17:48

Jippie jip baie goeie nuus dankie Anton vir jou opvolg word waardeur lekkeJurgens CIwink

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Wed, 29/05/2019 - 20:26

Baie goeie nuus Anton, ek het ook verlede week met Jurgens gepraat, van oproep beantwoord is, binne sekondes, tot ek met die onderdele verkoop persoon gepraat het, het ek die gevoel van opgewondenheid ervaar. 

Herman, ek staan voor in die ry as ek sê, ek het ook op 'n stadium moedeloos gevoel, maar my loyaliteit jeens Jurgens het gelukkig gou weer die oorhand gekry. 

Warren gaan heeltemal gatvol wees..... neef dink dat hy nie baie geloof in Jurgens het nie, wonder of hy dalk so-iets genoem het in die verlede.

Hehehe

Hi Neef, more like disapointed that the playing field has not leveled as I had hoped the window would provide.

Ever wonder why  "The road less travelled" is "the road less travelled"?

Because for whatever reason, it's unpopular.      Has that ever bothered me?     Nope.....

Yes I DO wish Jurgens would finally ride off into the sunset, never to return....   Seems that may not happen?  Early days yet.....

Even though I actually have no axe to grind, VIS I certainly will not be buying another caravan,  Dont need one, I'm too old for the camping squeeze that's comming if they do make a comeback to bother me, and I have simply tons of gear & equipment, more than enough to last me the rest of my natural life, so what do I ACTUALY care? Zip.

But, still, I stand my ground..... "The road less travelled" as it where...

Jurgens = take it or leave it and we have all seen where that left the entire country.

Same thing...

 

Voortrekker, dit is nou goeie nuus en daankie dat jy ons op hoogte gehou het van al die dinge wat daar aangaan.

Ek se nogsteeds ek sou daarvan gehou het as hulle vir mens 'n basiese vloerplan gee en jy kan dan self die uitleg kies, met inagneming van die gewigs verspryding en al daai tipe van goed. 

Centurion

Voortrekker

Thu, 30/05/2019 - 12:05

Hierso nog 'n klompie foto's wat ek gister in die fabriek geneem het:

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 30/05/2019 - 18:02

Nouja, dit was uit en uit die moeite werd om moed te hou dat Jurgens wel hul kop gaan bo hou.

Dankie Anton vir die nuusdraer van goeie nuus.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 30/07/2019 - 10:29

Het gewonder of ek fit hier of op die Penta draad te plaas.

Was laasweek by Pretoria Karavane se ope naweek.

Daat het ek die ou (kan nie sy naam onthou nie) wat 50% ingekoop het, hy het glo daai geyser Kwikot maatskapy begin en nou vir moer baie Amerikaanse $ verkoop en so Jurgens se 50% gekoop, glo 'n boer seun.

Ek het ook verneem Pta. Karavane is nou weer terug na Jurgens, volgens my het hulle nie genoeg voete die laaste tyd gehad nie.

Daar was nuwe Exclusive en Fleetline's (ou modelle) maar nie die nuwe Penta nie hulle wag nog vir vooraad.

 

Anton

Dan jy nie by hulle hoor of ons vir hulle voorstelle stuur nie ?  

Want ek sien baie verbetering voorstelle wat ons lesers vir hulle kan gee.

As ek so vinnig dink:

  • Daai rol deure op die kassies,
  • Daai gara s/s wasbak,
  • Domkrag punte
  • Buite 12v proppe vir ligte.
  • Ens.
Centurion

Voortrekker

Wed, 31/07/2019 - 09:00

Willem - die "nuwe" Penta sal eers later die jaar offisieel bekend gestel word.   Die vroue ontbyt waar die proto tipe te sien was, was net om finale insette te kry oor die uitleg en kleur skemas voordat die finale ontwerp na produksie gaan.

Ek dink wel dit is 'n goeie idee om 'n draad te begin waar voorstelle geplaas kan word?  Ons kan dan vir Jurgens daarna verwys.

Pretoria

inad

Thu, 07/11/2019 - 13:12

Goeie dag almal,

Ek wil net graag die nuutste inligting oor Jurgens deurgee:

Daar is o.a onsekerheid oor die situasie by Comet en Sunseeker en die oningeligtes implisseer dat daar ook probleme by die fabriek is.    Die feite is egter as volg:

Jurgens Manufacturing (die fabriek) is 'n entiteit op sy eie en funksioneer ONAFHANKLIK van enige handelaars.  Daar is dis geen handelaar wat deur die fabriek besit word nie,  Die situasie by die fabriek is "gesond"en waens word steeds gebou en aan handelaars verskaf.  Ons is ook tans besig met produkontwikkeling wat teen Januarie gestalte behoort te kry - Great dinge wat gaan gebeur!!! Comet sowel as Sunseker is tans in 'n regsgeding betrokke, maar dit affekteer nie Jurgens Manufacturing nie.  Ons is beskikbaar om kliente te help wat probleme het.  Die klientedienslyn se nr is 0800014802.  Dankie vir die positiwiteit en volgehoue ondersteuning.

 

 

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 07/11/2019 - 17:45

Ina, dankie van my kant af ook, veral die oop kommunikasie deur Jurgens wat ek oral opmerk.  Die vorige bedeling wou niks met die publiek te make gehad het nie en het verwag dat die onafhanklike handelaars die kommunikasie moes hanteer.  Dit was 'n enorme fout om jou te distansieer van jou kliëntebasis.

Wat is die fabriek se maatskappynaam want jy verwys deurgaans na Jurgens Manufacturing terwyl die fabriek op Facebook onder die naam Jurgens Campworld funksioneer. ? Dis onder andere waar al die verwarring vandaan kom.  Het die fabriek-entiteit 'n webblad en indien wel, wat is hierdie naam ?