Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

53670 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nee, glad nie Anton. Ek sal… Kampforum & CCSA Suidrand… leeu -25 minutes ago
Trained not tame Aasvoëlkrans "Predator… Wildehont -46 minutes ago
Was ek te hard gewees met my… Kampforum & CCSA Suidrand… Voortrekker -1 hour ago
Goeie middag. Junie 2019 - Koffiekroeg GerhardM -1 hour ago
................ Aasvoëlkrans "Predator… Len Loader -2 hours ago
Wilsor kamp 4-6 Okt WilSur kamp 4-6 Oktober 2019 Hein -3 hours ago
Len---'n liedjie vir jou Aasvoëlkrans "Predator… wessels -3 hours ago

Junie 2019 - Koffiekroeg

Centurion
Submitted by Dusty on Sat, 01/06/2019 - 05:23
Forums

Goeie môre almal. 

Eerste winter maand het aangebreek. Gaan nou koffie maak. Is nou terug by die huis. Week het verby gevlieg. 

Lekker koelerige dag vir elkeen. 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 01/06/2019 - 07:50

Goeie môre kampforum vriende, julle moet die dag geniet, dit is lekker koud gewees gister hier by ons, vorl darem so bietjie beter vanoggend.

Stoffel, bly julle is veilig tuis👍

Frieda en Harry, hoop julle voel beter vandag. 

Centurion

Dusty

Sun, 02/06/2019 - 05:22

Goeie môre almal. 

Ek glo dat almal wat siek is sommer heelwat beter is. Wat ek doen noudat dit winter is en voordat ek die huis in die oggend verlaat drink ek so halwe glas koue water. 

More weer terug op kantoor. Verlof is vir nou verby tot September. Dan kan ons weer daaraan dink om te gaan kamp. 

Geniet die rusdag. 

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 02/06/2019 - 07:21

More oom Johann, aai n man se werk hou nooit op nie, moet nou gou hout gaan koop. Vandag is die wyfie se 49ste verjaarsdag en gaan twee sweet and sour hoender potjies maak.

Dit moet een uur reg wees wanneur 16 gaste kom.

Secunda

Sleep nou

Sun, 02/06/2019 - 07:25

Dis baie koud hier in Secunda die koffie loop soos stroop geluk met jou vrou se verjaardag gesie lekke dag vir almal vrede

Centurion

Dusty

Sun, 02/06/2019 - 07:37

Gesien, baie geluk met jou vrou se verjaarsdag. Dra ons gelukwensing aan haar oor. Ek sien dat jy beplan om haar te bederf. Dit is goed so. 'n Geseënde jaar word vir haar toegewens. 

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 02/06/2019 - 07:47

Thx oom Dusty, waardeer, maak so. smiley

Het vir haar n malingie laptop vir verjaarsdag gekoop. 

Dell Inspirion G5. I7,16G ram, 256 SSD, 1TB gewone drive, Nvidia 1050Ti 4G Graphic card.

Dis n meneertjie, sy baie happy en sy verstaan eintlik niks van die specs wat ek hierbo noem, kon eintlik maar net n cheapie gekry het. indecisioncrying