Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57239 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -7 minutes ago
Baie Geluk oom Len!   Verjaardae Voortrekker -9 minutes ago
Wind ... Lag 'n slag Willem Brits -21 minutes ago
Tentco Coolers ... Koelhouers Willem Brits -32 minutes ago
baie beter as die ou Coleman… Koelhouers Voortrekker -44 minutes ago
Baid geluk Len, mag dit jaar… Verjaardae Johann L -45 minutes ago
Wessel julle moet dit geniet… Manyane Pilansberg Johann L -48 minutes ago

Paraffin Generator for LED

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Tue, 02/07/2019 - 17:15
Forums

Ek kom nou op die af toe ek op Braai Fun se web rond loop.

.

Directions of use:

  1. Keep iHarvey topped up. 1l will last for 29 hours of continuous use.
  2. Wind up the wick in a clockwise direction.
  3. Insert lighter and ignite the wick.
  4. Wait around 30seconds for shooting to stop.
  5. Once flame has reached flame splitter,the power generating head can be plugged in.
  6. Plug power generating head into tank base & place head onto chimney.
  7. If lamp haven’t been plugged in, plug in the LED Lamps.
  8. The amber light should appear after the fan starts up.
  9. The unit is now producing power.
  10. Once the green and blue light appear, enough power is being generated to now plug in a USB device.
  11. When you want to turn the iHarvey off, simply remove the power generator head and wind the wick back in a anti-clockwise direction till flame goes out.
  12. Be careful not to wind wick back too far, as it may drop into the tank.
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 02/07/2019 - 17:19

................maar ek kan nie kommentaar lewer nie.

Netnou is dit bedoel vir die Lag 'n slag draad !

Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 02/07/2019 - 19:33

Dit is nie n grap nie Len, maar die wetenskap agter dit raak bietjie moeilik vir meeste van ons oues, ek beslis. Dink net, ons gebruik n gasvlam om n yskas koud te maak vir donkiejare, ook so effe vreemd, maar ons verstaan dit. Deesdae se selfone laai sonder n kabel, lê sommer so op ñ dingetjie, dit is bokant my verwysingsraamwerk.

Middag Willem, en ander

Ek het die gedoente al in lewende lywe sien werk. Dit is nie 'n foefie nie, maar hoe effektief dit is, sal ek nie weet nie.

Die demonstrasie was nogal in bekende DDJ-winkel in Brits van alle plekke.

 

Groete