TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61849 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wind : Jongensfontein hier kom ons Len Loader -6 minutes ago
Hier moet ek met respek… Katalisators Wildehont -7 minutes ago
So Wessel, jy is heel genee… Katalisators neef Herman -15 minutes ago
Môre sê Iampforum November 2019 - Koffiekroeg Willem Brits -22 minutes ago
GM ! November 2019 - Koffiekroeg Len Loader -31 minutes ago
More More November 2019 - Koffiekroeg Harry Du Randt -1 hour ago
Arie, ek is met Johann se… November 2019 - Koffiekroeg Dusty -1 hour ago

Satara foto's

Brits
Submitted by wessels on Fri, 05/07/2019 - 07:39
Forums
Môre vriende Ek sien Willem soek na fotos van Satara se kampeerstaanplekke. Ek het niks maar is seker dat Chris en Len veral sal kan help. Wat ek wel weet is dat sommige lekker ruim is. Ek het Junie op 'n beknopte plek gestaan, bloot om naby ablusie en kragpunt te staan. Die meeste is egter oop en ruim, veral in die middelblok. Hoe nader jy aan die grensdraad soek, hoe meer opmekaar staan die mense. Daar is beslis baie gerieflike stanings wat 'n klein waentjie, soos 'n Exclusive, kan staan. Wessel
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 05/07/2019 - 17:53

Wat Satara betref, die area het baie goeie wildlewe, maar dis 'n baie besige kampterrein met drie stelle ablusies : een aan die noordweste kant, redelik naby die grensdraad; die tweede een is in die middel en die derde een aan die suidekant van die kampeerterrein.

Die grensdraad is aan die westekant, die staanplekke uiters stowwerig met kragpunte myle uitmekaar :

.

.

.

Die volgende staanplekke is in die middel van die kampterrein, maar naby die suidelike (onderste) ablusie :

.

En dan my voorkeurstaanplek by Satara.  As jy by die kampterrein inry, draai met die eerste paadjie links en ry verby die suidelike (onderste) ablusie tot op die punt waar die paadjie na regs draai.  Net mooi daar aan jou regterkant is 'n lieflike beskutte staanplek.  Hier is twee fotos :-

.

.