TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61827 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef stem nie saam met die… Katalisators neef Herman -24 minutes ago
Sitplekke en deurpanele Amateur kan Willem Brits -26 minutes ago
Willehont, die man by wie ek… Amateur kan neef Herman -36 minutes ago
Spoggerig! Is die plan om… Amateur kan Wildehont -59 minutes ago
Sitplekke en deurpanele in… Amateur kan neef Herman -2 hours ago
Katalisators Katalisators Willem Brits -2 hours ago
Wessle:

Die "controller"…
Froggy Bederf Harry Du Randt -2 hours ago

WilSur - Namibië Desember 2020

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Tue, 09/07/2019 - 10:03
Forums

Surette haar broer Theo (Hakaf) en suster hulle wil Desember 2020 Alte Brucke toe gaan in Swakopmund.

Ek het vir Koos Mol gevra om vir my inligting te stuur (ja ek volg hulle toer) van die beste met die meeste van Pretoria af met drie pad woonwaan's.

Accommodation in Namibia hier is 'n web met moontlike kamp plekke as ons die roete het.

Dan sien ek Filip en Tilla se web het ook ou inligting.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 10/07/2019 - 07:56

Ek het redelik baie inligting op die ander forum gekry en sal daarvolgens 'n voorlopige roete opstel.

Hoop ek kry hier ook baie waardevolle inligting om te help met die roete beplanning.

Secunda

Sleep nou

Wed, 10/07/2019 - 08:10

Kyk bietjie op die boek rakke by die winkels daar is n Namibia 2019 boek op die raak met horde inligting roetes , en verblyf

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Wed, 10/07/2019 - 13:54

Dit klink lekker, geniet die beplanning en die vooruitsig na 'n baie warm tot bloedig warm area, en tyd.  Vat sommer twee ys masjiene per gesin saam.