Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57209 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek gebruik heel balm. Dit… Stof tot nadenke Dusty -17 minutes ago
Goeie môre almal hier op die… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Baie Welkom Ermiena, Kaptein… Welkom Voortrekker -11 hours ago
Ok maar goet was nie ń Ford… Ford is en bly maar die beste! Arie -12 hours ago
Speen salf ... Stof tot nadenke Willem Brits -13 hours ago
Wessel ... WilSur se "tips" Willem Brits -13 hours ago
Harry Ford is en bly maar die beste! Frikadel -13 hours ago

Hilux lyfband regstelling

Brits
Submitted by wessels on Wed, 10/07/2019 - 10:00
Forums
Môre Len en ander Ek wil net gou 'n regstelling plaas. Dit wil voorkom of sommige Hiluxe [die diesels] wel 'n "timing belt" het, en die meer betroubares [petrol Hilux] 'n ketting. Sommige eienaars dra wel 'n lyfband. Groete Wessel

Timing chain, timing belt, maak vir my glad nie saak nie, solank die voertuig gediens word volgens spesifikasies sal hy laaaaank hou en betroubaar wees.

Ek is nie n petrolkop nie en daai ou wat Outsurance bel as ek nie die spaar onder die pens kan uitkry nie.

As ek start moet hy ry, as dit dienstyd is diens ek hom by die agente, as die ding my begin problem gee, smous ek hom en gaan na die volgende brand.

Middag Frikadel

Dankie vir die tip. Ek raak netso knorrig as ek die spaar onder die bak moet uitsukkel. Ek oorweeg dit om iets te koop sodat spaar agterop die buffer gemonteer kan word.

Groete 

Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 12/07/2019 - 06:54

Na die ruil van my cam-belt gister, het ek vir hulle gevra vir die parte om te kyk hoe lyk hulle.

Dit is nou aangesien ek hulle vervang het op 93,400 km in plek van die standard ruil elke 150,000. Het het maar geruil aangesien ek voertuig al vir 13 jaar het  en bang was belt se rubber is dalk te oud.

Die goed lyk nog splinternuut vir my. Geen krakkie op barste nie. Ek is seker ek sou tot by die 150,000 kon kom. Wou net nie n kans vat nie.

Ja Wessel hy is diesel.

 

 

Centurion

Wit Eland

Fri, 12/07/2019 - 07:17

Moenie bekommer nie vandag se tegnologie in Rubber en sentetiese materiale is baie beter as 80 jaar gelede kyk maar net hoe min kinders het huis gesinne vandag. wink