Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58551 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Voorie. Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -3 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -3 hours ago
Ek moet seker nou maar my… Augustus 2019 Koffiekroeg Voortrekker -4 hours ago
Alles is nog nie verlore nie… Koebaai pensioen.. Wildehont -5 hours ago
Hi Len.

Julle moet julle…
Lennie en Addo Olifantpark,… Koos Mol -5 hours ago
Môre sê Kampforum

Geniet…
Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -8 hours ago
Die batteryboks kan agter… Batterye en dinge Noel -9 hours ago

Ou bekendes, nie meer met ons nie ...

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Wed, 31/07/2019 - 18:02
Forums

Wie van julle op die ou WegSleep forum kan vir Nico Pieterse onthou ?
Kyk nou op een van die ou Sleep programme en daar is hy en sy vrou by Adanté (spelling)

  • Ryno Verster
  • George Cooke (Christa se man)
  • Johnny Johnson (Rachel se man) Tjailatyd
  • Sarah Koen (Flip se vrou) Damara
  • Dries Botha
  • Gyfie
  • William Bromehead (03-08-2019)

Hierdie is die name van mense wat ek van weet wan nou aan die anderkant is sad (Dalk is hulle baie beter daar. 

Centurion

Voortrekker

Thu, 01/08/2019 - 10:49

Ja en so stap elkeen se horlosietjie maar aan oppad na daardie dag wat ieder en elk van ons moet tegemoet staan!

Ons mis ons vriende wat aanbeweeg het smiley

Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 01/08/2019 - 18:52

Ek het persoonlik vir Gyfie ontmoet, met ons Wegsleep Eishbine eet aand in Pretoria.

Het ook vir Dries ontmoet met ons oorlede Petrus Woonwa skenking en daarna goed bevriend geraak en gereeld elke maand lank gesels oor die foon. Die Bul en Wp rugby vriende smiley

Dries was n baie diep mens gewees.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 02/08/2019 - 02:55

Ons het so klomp by Joos Becker gekamp, saam Ryno Verster toe ek ook vir Dries ontmoet het.  Ons het baie gesels oor die Oordgraderings.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 03/08/2019 - 14:48

Van CaravanParks se forum.

Today (03-08-2019) it with sadness that we say goodbye to a CaravanParks.com creator and legend William Bromehead.   He passed away peacefully in his sleep this morning at approximately 4am.

Vereeniging

Harry Du Randt

Sat, 03/08/2019 - 19:08

Sterkte aan Dot en die familie.

Dink aan hulle in die tyd.

Het baie saam met hom gekamp, veral by Bloekompoort

R.I.P

Port Elizabeth

Antie

Tue, 06/08/2019 - 07:08

Jammer, Willem, lyk my ek het dalk die laaste bladsy van die draad nie gelees nie, want ek het nie bostaande insette oor Willie gesien nie.   RIP Willie.