Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58551 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Voorie. Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -3 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -3 hours ago
Ek moet seker nou maar my… Augustus 2019 Koffiekroeg Voortrekker -4 hours ago
Alles is nog nie verlore nie… Koebaai pensioen.. Wildehont -5 hours ago
Hi Len.

Julle moet julle…
Lennie en Addo Olifantpark,… Koos Mol -5 hours ago
Môre sê Kampforum

Geniet…
Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -8 hours ago
Die batteryboks kan agter… Batterye en dinge Noel -9 hours ago

Die kafee op die hoek

Secunda
Submitted by Sleep nou on Tue, 06/08/2019 - 18:30
Forums

In Phalaborwa was daar op die hoek by Laerskool Phalaborwa (rooi skool) n kafee met die naam  Zorba daar het jy russian en chips in n bruin papier gekoop vir n rand soos jy innie winkel inkom aan jou regter kant was die raak waar y die Transvaler koerand , Sarie , huisgenoot en landbou weekblad kon koop op die counter 4 bottels met pik swart nikkerbols daai wat soos jy suig sy kleure vernander , ander een vicks chappies hulle was baie groter as vandag sin ander bottel wilson toffies ek het vannie pers (punch) flavour  gehou en laaste bottel kojac suig stokkies en ook rooi suigstokkies , die geld til was manual en die kafee het ook iets van alles verkoop van seep poeier tot fan beld  die hardseer is die eienaar is begin laas jaar oorlede en spar eienaar kompleks oorgekoop en n spar , slaaghuis , tops winkel ontwikkel ja memories wat altyd by my sal bly het  jy so kafee wat jy kan onthou van kleintyd af vertel bietjiewink

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 07/08/2019 - 08:28

Daar was een in Tzaneen wat "n tikkie op die toonbank geplak he wat jou geskok het as jy hom probeer optel.

Dan was daar die Green Valley onder die Hotel in die hoofstraat waar ons altyd Sondageende uitgehang het as ons kerk geslip het.  Die hele eetplek se muur was spieëls gewees om jou dop te hou.

 

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Wed, 07/08/2019 - 08:45

Het op goeie gesag van `n vriend van `n vriend op sosiale media dat daai spesiale kafee op die hoek van ons nogsteeds daar is.

Het altyd baie van Candy gehou. devil

Ek het groot geword aan die onderpunt van die straat waar Willem nou bly, so blok van ons af was daar 'n indier winkel, dink die geboutjie is nog daar, Docrats. Hulle het als van als verkoop, van etriaal tot fietse en parte tot self stink bommetjies. nog so halwe blok aan was 'n kafee. Ek het my pa se 1liter koeldrank bottels na daai kafee gevat en dan gevra vir sweets, dan het ek 'n hele bruin sakkie vol sweets gekry, ek was toe seker so 7 of 8 jaar oud. Na die 3 de bottel wat weg geraak het, het my pa my gatvelle goed afgetrek. In daairdie kafee het ons met 10c lekker pinball ook gespeel en is waar ek toe die Scope tydskrif ontmoet hetlaughlaugh

Secunda

Sleep nou

Fri, 09/08/2019 - 06:32

En so was daar n prograam op RSG gister aand hoeka oor kafee op die hoek , wie onthou wat se kafee , wat se memories het jy vandag vannie kaffee , bestaan die kafee en is daar nog n toekoms virrie kafee