TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

64020 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris reël  'n Weskaap… Januarie 2020 - Koffiekroeg Voortrekker -12 minutes ago
Ek mis uit op die Kampforum… Januarie 2020 - Koffiekroeg Chris Boucher -20 minutes ago
Ooo lekka middagslapie, hier… Januarie 2020 - Koffiekroeg GeesWatWandel -2 hours ago
Dagsê almal Januarie 2020 - Koffiekroeg Antie -3 hours ago
Ek is net so bly oor die… Geduld. Antie -3 hours ago
Hier by ons ook net so… Januarie 2020 - Koffiekroeg Voortrekker -6 hours ago
Sedert gister het ons reeds… Januarie 2020 - Koffiekroeg Chris Boucher -6 hours ago

Die lewe is 'n lied, die natuur maak die musiek.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Fri, 09/08/2019 - 13:26
Forums

Die lewe is 'n lied, die natuur maak die musiek. (my "motto")

Ek het my werks lewe geniet,  elke dag met 'n lied in my hart gaan werk en altyd daarna uit gesien om te gaan kampeer.

Net so geniet ek elke dag van my pension, en sien steeds daarna uit om te gaan kamp, wat het verander?

Slegs die roetine het verander, en 'n meer ontspanne leefwyse het in getree. Ja, meer ontspanne in die sin van tyd wat nie meer 'n rol speel nie.

Ons kan nou wel nie meer so koop soos terwyl ons al twee gewerk het nie, (ons is nou elke dag, 24/7 in mekaar se teenwoordigheid), maar, as mens na die sente kyk, sal die rande na hulself om sien.

Secunda

Sleep nou

Sat, 10/08/2019 - 06:09

Dis waarna ek koester soos jy hier bo se Johann ek wens nie die lewe om nie werk terwyl ek kan en dankbaar vir n werk sodra ek en Berdien op aftree gaan is dit die begin van n nuwe reis ons wil dan begin kamp van bo in die noorde vannie wiltuin deur werk tot onder uit en dan res vannie land deur werk jip die lewe is n lied